15 on Penguin Guest House
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Penguin-rylaan 15, Glen Marine, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
15 on Penguin Guest House is op Glen Marine in Simonstad, langs die Kaapse Skiereiland en hier kan gaste ontwaak tot die reuk van fynbos en seesproei, met die branders wat in die verte breek.
Verblyf word gebied in 3 dubbelkamers wat individueel versier is en in 'n gesinskamer. Die kamers is in helder of pastelkleure getooi en elegant ingerig. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer, 'n yskassie, 'n TV met sekere DStv-kanale, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die gastehuis het 'n gemeenskaplike sitarea en eetarea waar ontbyt bedien word met 'n uitsig oor die see en op die berg en daar is ook 'n sonkamer en buitebraaigeriewe.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Elizabeth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Penguin-rylaan 15, Glen Marine, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink 15 on Penguin Guest House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Penguin-rylaan 15, Glen Marine, Simonstad, 7975, Wes-Kaap