Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

15 Sheffield Lane

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 598

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 16 resensies vir 15 Sheffield Lane
Netheid
3.8/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5
Irene P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Irene P

Fantastiese uitsig maar te veel haakplekke.

Die huis bied 'n fantastiese uitsig oor die see. Ons kon dolfyne besigtig van die balkon. Ongelukkig is die oprit en die heuwel na die see so steil dat dit glad nie geskik is nie, en daar is baie klippe onder by die strand waaroor jy moet klouter. Waaiers in van die kamers het ook glad nie gewerk nie. Ons moes self afdrooglappe en 'n emmer koop, dit was nie voorsien nie wat nie vooraf gese is. Die opsigter/tuinier was steurend, so dit het nie regtig privaat gevoel nie. Jy kan nie by die voordeure inkom nie en moet deur die agterdeur gaan. Dit is ook nie vooraf gese nie, en die sleutel vir die agterdeur is nie voorsien nie. Die opsigter het dit verskaf. Die agente het eers gese ons skuld ekstra geld, al het ons vol betaal. Ons het hulle gevra vir die WiFi-wagwoord. Dit is nooit voorsien nie, ons moes toe maar in 'n laai grou vir dit. Die WiFi is lekker vinnig en ons het geen probleem gehad om TV te kyk. Die papierwerk wat jy boonop moet teken is belaglik lank, en om alles te kroon is ons valslik beskuldig deur die opsigter dat ons op die mure 'geteken het' (dit was blykbaar vorige mense). Ons was net 'n groep grootmense met niks kinders. In die algeheel het ons die beste van ons vakansie gemaak, en dit was lekker dat die plekkie dierevriendelik was. Dit is goed omhein en daar is beams buite met gewapende reaksie wat jou veilig laat voel het. Die slegste was dat die hele grasperk voor die deck afgesper was met tou wat die uitsig heeltemal bederf het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

15 Sheffield Lane se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Al die inligting is aan jou voorsien op die WhatsApp wat voor julle aankoms aan jou gestuur is. Die eenheid is naby aan die see, so soms steek die rotse uit en soms is daar sand daaroor. Op die foto's kon jy 'n prentjie vorm van die omgewing. Die opsigter, tuinier, sekuriteitwag, is die persoon wat jou gehelp het met nuwe sleutels vir die slotte, want by die see vervang ons nogal baie slotte.

15 Sheffield Lane
Biance M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Biance M
Gesin met klein kinders

Mooiste uitsig en lieflike, ruim huis.

Perfek vir 'n rustige gesinswegbreek, en genoeg plek vir almal om ook hulle eie spasie te hê. Die huis is ook baie goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

15 Sheffield Lane se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Ons is trots op die huis.

15 Sheffield Lane
Jana V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana V
Gesin met klein kinders

Asemrowende uitsig.

Huis is netjies met 'n wonderlike uitsig. Dit is baie styl af na die strand maar dis 'n private strand. Daar was baie walvisse wat ons in die 2 dae kon sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

15 Sheffield Lane se terugvoer

Baie dankie vir die resensie.
Ons is baie bly julle kon die huis en see geniet.

15 Sheffield Lane
Gillian C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gillian C
Gesin met klein kinders

Good location but some touch ups needed to house.

Access to private beach very steep without stairs which meant our grannies unable to access the beach. Only a single car port and very steep drive away inadequate parking for more than one and hard to access. Outside doors didn't close well and downstairs bathrooms needed maintenance (toilet leak, shower hard to close, door handles broken). Lovely sea views and overall a well stocked kitchen, good WiFi and access to Netflix and Disney Plus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha P
Gesin met klein kinders

Very nice place in general but a few things they could change.

Lovely house and views and despite the steepness, having access to the beach was great. It was a bit weird however to have the caretaker around every day and the garden service arriving unannounced/unbeknown, felt a bit intruded on and lack of privacy. But overall great time had by all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

15 Sheffield Lane se terugvoer

Good afternoon Samantha, thank you for your feedback. We were also not aware that the owner had arranged garden services, so apologies for that.
Have added this info to our listings now.
Kind Regards
Karen

15 Sheffield Lane
Carissa S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carissa S
Gesin met klein kinders

Amazing stay with breathtaking views.

This place is huge, spacious, neat and very clean with beautiful homely decor and the most breathtaking views. Everything about it was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loryn S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Loryn S

It was beautiful, thank you.

Beautiful house in a beautiful peaceful setting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermien P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike uitsig op 'n pragtige, stil strand.

Ons het ons kort verblyf hier ongelooflik baie geniet! Die hele plek is omhein en is hondevriendelik, so ons honde kon veilig die plek verken. En die onderste hekkie maak reguit op die strand oop. Die uitsig, veral van die boonste vloer, is ongelooflik! Die oprit na die huis is baie steil, maar ons all wheel drive voertuig kon dit gemaklik hanteer. En die steil opdraand tussen die huis en die strand is ook 'n stewige stappie. Daar is trappe wat help, so ons kon maklik genoeg op en af klim. Maar hou dit wel ingedagte. Die hoeveelheid papierwerk nodig vir die bespreking het my meer as een keer amper laat opgee. Dit is meer soos om 'n langtermynhuurkontrak aan te gaan (met 'n administrasiefooi en deposito wat direk betaal moet word). Die besprekingsproses is dus minder gerieflik as ander plekke wat ons al op die webtuiste bespreek het. Dit gesê, dit was so die moeite werd! Die huis het baie spasie, met 'n wonderlike oopplan-sitkamer/eetkamer/kombuisarea. Die kombuis is goed toegerus. En ons kon op die TV inteken met ons eie Netflix-rekening. Die WiFi is nie heeltemal so goed soos ons s'n in die stad nie, maar was goed genoeg om in kontak te kon bly met die wêreld so veel soos ons wou. Daar is goeie wegneemeteplekke in die omgewing as jy nie wil kosmaak nie (Indiese kos, seekos, roomys!). Al voel die huis asof dit op 'n tropiese eiland in die middel van die oseaan is, kan jy binne 5 km of so wegneemetes kry. Die strand is fantasties. Ons het hierdie plek gekies omdat die strand honde-vriendelik is. Groot dele van die strand het klippe, waaroor ons mal is. Soveel nuut om te sien elke keer wat jy stap. En die swemstrand is verder langs die kus af, so hierdie stuk strand is regtig lekker stil (ten minste was begin Desember toe ons daar was). En met die ongelooflike uitsig van bo af, voel dit of jy permanent op die strand is. Ek wens ons kon langer bly. Ek sal absoluut die plek aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia G

Ongelooflike see-uitsig.

Huis se ligging is ideaal. Ongelukkig slegte weer gehad, maar huis groot genoeg sodat ons binne kon kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lloyd S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lloyd S
Saam met vriende

Awesome location, perfect for a chilled, laid back weekend.

Very comfortable, friendly staff and was perfect for that afternoon braai!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome ligging, perfek vir 'n koel, ontspanne naweek.

Baie gemaklike, vriendelike personeel en was perfek vir die middag braai!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Stefan E
Saam met vriende

Swak en vuil.

Swak. Verblyf was vuil, krane lek, toilet verstop.Glad nie 'n plesier nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sheryl D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheryl D

Beautiful place to stay. Clean, comfortable, friendly assistance.

The house was airy and clean and just beautiful! It has everything you need. William the caretaker was very pleasant too. Thank you!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige plek om te bly. Skoon, gerieflik, vriendelike bystand.

Die huis is lig en skoon en pragtig. Dit het alles wat jy sal benodig en die opsigter was baie aangenaam. Dankie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk D
Gesin met tieners

Lieflike uitsig.

Lieflike uitsig en heerlik gebly hier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicky W - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nicky W

Lovely view.

Chose this house because it is dog-friendly. Our German Shepherd loved his stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Connie C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Connie C
Gesin met klein kinders

Uitsig asemrowend, netheid en higiëne van plek swak.

Strand uitsig pragtig, algehele toestand van woonplek swak en slordig, storte vuil en handdoeke nie na wense vir gebruik nie. Moet self van die eetgerei skrop om dit te kan gebruik en die potte is sonder handvatsels. Nie goeie beeld van plek nie. Baie geld vir swak diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

15 Sheffield Lane se terugvoer

Goeiedag Connie
Dankie vir u terugvoering. Ons neem kennis van u aanmerkings en sal opneem met die eienaars.
Daar is 'n nuwe huishoudster aangestel en daar word gestreef om die huis beter te onderhou in die toekoms.
Groete
Karen

15 Sheffield Lane
Stefan P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Stefan P

Lieflike uitsig, netjiese huis, goeie groepsverblyf.

Die huis is ouerig, kan beter opgeknap word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

15 Sheffield Lane se terugvoer

Goeie middag Wilma
Dankie vir u resensie.
Die huis is baie oud, maar daar word gereeld opknappings werk doen. Ek sal u aanmerking onder die eienaar se aandag bring.
Groete
Karen

15 Sheffield Lane
Vanaf R2 904
R2 904 R2 614
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 904
R2 904 R2 614
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 904
R2 904 R2 614
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sheffield-laan 15, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77c64a653ca6678b5ebe02a5092726eb5afe4b548c4d0a79d51f5ce48668b20729b7cbb03dbe95a52f71b50c2c52647ece92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 904 nouVanaf R2 614 per nag (plek vir 10) 16 5 1 5 15 Sheffield Lane Sheffield Beach 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.492082414262 31.248438279762
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem