Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

150 Golden Mile

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goue Myl 150, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 800 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

150 Golden Mile is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis wat gerief in die besige Goue Myl in St. Helenabaai bied. Dit is gerieflik geleë en is slegs 'n paar tree vanaf die Gouemylstrand wat dit ideaal vir 'n kuswegbreek saam met vriende en familie maak.

Hierdie dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 10 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers sowel as 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 3 ander slaapkamers met 'n dubbelbed elk, maar slegs 1 van hierdie kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens vir kinders. Daar is 'n bad in die derde badkamer en 'n stort in die vierde badkamer.

Die oopplan-leefarea het 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n ontbyttoonbank met stoele toegerus is. Daar is 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien in die opwasarea. Die kombuis lei na 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek. Die sitarea grens aan die leefarea en die kombuis en het 'n kaggel, gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Hierdie huis het ook 2 stoepe met hul eie braai en buitesitplek. Daar is ook 'n pizza-oond wat gaste kan gebruik. Die tuin is omhein. Die Gouemylstrand is bekend vir sy strande met wit sand en asemrowende sonsondergange.

Slaapplek

’n Bespreking by 150 Golden Mile sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 4 mense
2 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir 150 Golden Mile
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Wesley Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Jaar gelys 1

Ligging

  • Goue Myl 150, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink 150 Golden Mile het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 800
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R6 800
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goue Myl 150, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fa0ee11709a6d337cd688712bb8d096a60e80900d19b1fbcd7cf0e3971804eebaf7a3c85db61a2342787f726a79ad97bab8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 800 per nag (plek vir 14) 3 5 1 5 150 Golden Mile St Helena Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -32.7206508 17.95532
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem