1509 on Strand
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 1509, 117 On Strand, 117 Strand Street, De Waterkant, Cape Town, 117 On Strand, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R4 083 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
1509 on Strand is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van die Kaapstadse middestad. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspannende en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omliggende omgewing en alles wat dit bied, kan verken en geniet.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers, elk met hul eie en suite-badkamer. Beide slaapkamers is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en elke en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien-droër-kombinasie is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan ongerepte uitsigte oor die omliggende omgewing, insluitend Tafelberg en Leeukop, geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby geleë. Besienswaardighede sluit in die V & A Waterfront, Iziko Bo-Kaap Museum, Greenmarket Square-mark, Tafelberg-kabelkar en Leeukop-staproete.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Turnkey Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 83
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Unit 1509, 117 On Strand, 117 Strand Street, De Waterkant, Cape Town, 117 On Strand, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 1509, 117 On Strand, 117 Strand Street, De Waterkant, Cape Town, 117 On Strand, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang