156 on Clarens
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 30 Jun 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Road Villa 156 Clarens Golf & Trout-landgoed, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R3 600R3 060 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
156 on Clarens is 'n bekoorlike villa op die Clarens Golf & Trout-landgoed en bied ruim, gerieflike selfsorgverblyf. Die villa is die ideale basis om die dorpie vanaf te verken en gaste het toegang tot al die trekpleisters wat die landgoed bied.
Die villa beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamers het albei 'n koningrootte-bed en en suite-badkamers met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne word voorsien.
Die oopplan-kombuisie grens aan die leef- en eetareas en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en daar is ook 'n TV met DStv, gemaklike sitplek, 'n kaggel sowel as 'n skuifdeur wat na 'n beskutte stoep met buitesitplek lei.
Gaste kan gratis WiFi en veilige parkeerplek geniet. Gewilde aktiwiteite sluit die reptielvertonings, bierfeeste, gholftoernooie, musiekfeeste, marathonne, flooimarkte, vlieghengel, perdry en 4x4-avonture in.
Slaapplek
’n Bespreking by 156 on Clarens sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
- Ondervloerse verhitting
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
- Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Manasseh Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Jaar gelys 1
Ligging
- Road Villa 156 Clarens Golf & Trout-landgoed, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink 156 on Clarens het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Road Villa 156 Clarens Golf & Trout-landgoed, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom