LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 15onRaymond | LekkeSlaap
+42

15onRaymond

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 40 resensies vir 15onRaymond
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Samil P - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samil P
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very comfortable stay.

Unit had everything that was needed: fridge, microwave, cutlery and crockery. It's set within a short drive from the beach, restaurants and mall. A nice couch to relax on and as a bonus, there was DSTV with all the channels. Host was very friendly and offered us a chat on how to find certain places.

Amilu M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amilu M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing place, highly recommended

Also pet friendly.

Jackoline B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackoline B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike en netjiese plek.

Als was in orde, veilig en netjies. Sal beslis weer daar oornag en selfs langer bly.

Ilze V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en gasvry.

Het baie lekker gekuier.

Vanesh T - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanesh T

Great place to relax.

The place is really great, clean and very comfortable. Great place to relax, enjoy the beach and make memories with your loved ones.

René N - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
René N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ligging en goeie diens. Dekor is baie mooi gedoen. Aircon was baie gerieflik.

Sien sterre.

Nicola K - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola K
Saam met vriende

2 girls and and their dogs.

A friend and I needed a beach break with our doggies after enduring a trauma. We loved the cosy cottage with easy access to a stunning stretch of beach. Our dogs were safe and secure when we ventured out without them. Wonderful holiday.

Johan R - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie Lekker!

Vriendelike ontvangs.

Ina D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese skoon en lekkerbly plekkie.

Sien sterre

15onRaymond's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Ina. Ek is bly julle was tevrede met die kothuis. Loer gerus weer in. Groete, Rae.

15onRaymond
Marlouw N - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlouw N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut uitstekend!

Pragtige huisie, baie ruim, silwerskoon en Rae se diens was absoluut uitstekend gewees! Sal definitief weer daar gaan bly.

15onRaymond's terugvoer

Marlouw, dit was n absolute plesier om julle hier te he. Baie dankie vir die terugvoer en hoop om julle weer te sien. Groete, Rae.

15onRaymond
Frans B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kothuis bied goeie verblyf wat skoon en netjies is.

Rae het ons dadelik tuis laat voel. Die kothuis is ruim en alles wat jy nodig het is daar in. Die verblyf is skoon en netjies en kan dit aanbeveel.

15onRaymond's terugvoer

Frans baie dankie vir jou terugvoer, ek is bly jy was tevrede en hoop om jul weer te sien. Groete, Rae.

15onRaymond
Debbie T - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie T

I was traveling with my mother who is 85 and accommodation was great

Very neat little place with very nice equipment. Easy access to Scottburgh shopping and beach. Bed was very comfortable and very nice peaceful surroundings.

15onRaymond's terugvoer

Debbie, what an absolute pleasure meeting you and your mom. I am thrilled that you guys had a comfortable stay and would love to have you back. All the best, Rae.

15onRaymond
Martie F - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Martie F

Vriendelike ontvangs en plekkie skoon en tuintjie goed versorg.

Die belangrikste dinge is in plek. Stil omgewing en rustig in die nag. Die aircon het baie gehelp in die vertrek waar my seun geslaap het en waar jou kombuis en leefarea ook is, aangesien daar geen vensters was nie en die muur warmgebak was in die dag van die son. Ons was drie mense, maar ongelukkig was daar net voorsiening gemaak vir 2 stoele by die tafel binne. Gemaklike tuinstoele sou ook welkom gewees het by die braai-area en nog 'n ekstra braaipan en groter pot vir kook. Andersins maak die vriendelike atmosfeer op vir die tekorte. Vir 'n naweek-wegbreek was dit wel aangenaam.

15onRaymond's terugvoer

Beste Martie, baie dankie vir jou terugvoer oor die kothuis. Jammer vir jul ongerief tydens jul kuier.

Ons het tydens die inperkings tydperk die kothuis se dak waaier vervang met iso-board om te help met verkoeling en isolasie, ons het ñ afdak opgesit buite om te verhoed dat geen son kan skyn op die muur wat jy genoem het asook die stelletjie in die eet area vervang om 4 mense te kan akkommodeer. Ons gaste verkies gewoonlik om buite te eet in die tuin maar vir die wat wel binne wil sit is daar nou voorsorg getref.

Groete

15onRaymond
Petro H - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro H

Aangenaam.

Blyplek is 'n klein juweel en verwelkomend.

15onRaymond's terugvoer

Petro, baie dankie vir die terugvoer. Dit was 'n plesier om jul hier te hê. Groete

15onRaymond
Tabitha A - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tabitha A
Gesin met klein kinders

Beautiful.

Beautiful cottage. Great stay, thank you.

15onRaymond's terugvoer

Tabitha, thank you for this amazing review! Hope to see you guys again.

15onRaymond
Vernon N - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld!

Sien sterre.

15onRaymond's terugvoer

Vernon, baie dankie vir jou en jou gesin se kuier, dit was ń plesier om julle hier te hê en hoop om julle weer te sien. Groete Rae

15onRaymond
Fredré D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fredré D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik.

Verblyf was baie baie netjies en skoon en Rae het uit haar pad gegaan om na ons hondjies te kyk as ons uit was vir dag en haar gevra het. Kan plekkie definitief aanbeveel, naby see en winkels. Sal definitief weer daar gaan bly.

15onRaymond's terugvoer

Fredrè, wat ń absolute plesier om Jou, Liner en jul twee woefs hier te hê, ons geselsies oor woefers en sommer alles het ek terdeë geniet. Alles wat mooi is vir julle en ek is seker ons gaan mekaar weer sien. Groete Rae

15onRaymond
Jenny S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny S

Home away from home.

We were searching for accommodation that was pet friendly, and mon [email protected] ticked all the boxes. We felt safe leaving our dogs and going to the beach or restaurants. Rae went out of her way to ensure that we were at all times happy and comfortable! The unit is artistically decorated with a definite beach feel. I would definitely recommend her place to anyone looking for a home away from home.

15onRaymond's terugvoer

Dear Jenny,
It was an absolute pleasure having you, Duncan and your 3 babies. To know that my guests were comfortable and happy is the best feeling ever. Really glad I met you guys and the chats were an added bonus :)

15onRaymond
Alta E - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alta E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi en als wat jy nodig het.

Verblyf is pragtig. Rae is baie gasvry en het ons gewys waar als was en sy was ten alle tye beskikbaar. Ons het daar gaan bly omdat dit troeteldiervriendelik is. Sy het ons hondekind baie welkom laat voel. Daar is 'n baie mooi en ruim buite-area waar mens lekker kan braai en kuier. Daai is baie aandag gegee aan detail.

15onRaymond's terugvoer

Beste Alta, baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly dat jul gemaklik gebly het en dankie vir die mooi woorde.
Groete
Rae

15onRaymond
Miempie D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miempie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf. Net wat mens nodig het.

Baie dankie, Rae, vir die lekker verblyf. Ek en my man het heerlik gebly. Julle plekkie is baie mooi en netjies. Veilige parkering en lekker braai-area.

15onRaymond's terugvoer

Beste Miempie, dit was ń absolute plesier om julle hier te hê, baie dankie vir die terugvoer en loer gerus weer in. Groet Rae

15onRaymond
Yolandi N - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi N
Saam met vriende

Baie mooi en rustig, baie mooi versier en privaat.

Baie oulike plekkie wat baie mooi versier is, privaat tuin met braai geriewe. Baie vriendelike gasvrou. Alles wat jy nodig het, weg van die huis af. Naby die strand en ander geriewe. Sal dit 100% aanbeveel en sal definitief weer daar gaan bly.

15onRaymond's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Yolandi. Dit was ń plesier en jul en jul woefers hier te hê en ek is so bly dat jul tevrede en gemaklik was. Loer gerus weer in.

Beste groete,
Rae

15onRaymond
Annelie V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en gasvry, die plek is fenominaal.

Ray was baie vriendelik, die gastehuis is netjies en modern. Ek sal definitief die plek aanbeveel vir mense wat reis met diere. Ons het lekker gekuier en sal enige tyd weer daar woon.

15onRaymond's terugvoer

Beste Annelie,

Baie dankie vir die terugvoer. Ek is so bly dat julle lekker en gemaklik gebly het. Ek is seker Bella sal gou weer wil kom :)
Hoop om julle weer te sien.

Groete

15onRaymond
Sharon M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Sharon M

This place is not safe for pets as the owner uses poison inside the flat.

Please do not take your beloved pets to this establishment. The owner had put rat poison behind the fridge, which was easily accessible to our dogs. She knew about the dogs before we booked and was introduced to them on arrival. She only told us of the poison after we had left, after spending 2 days in the flat. No creature deserves to suffer as our little girl has. Please be aware that the symptoms of poisoning can take time to show and you need to act very promptly if there is to be any hope of recovery. Please note that I have given it a one star rating as it would not save the review without and doesn't allow for a minus rating.

15onRaymond's terugvoer

Dear Sharon,
It is with devastation that I come to learn that your little girl had in fact consumed some of the rat poison. Upon entering the cottage the morning of your departure, I to my horror realised that one of the babies could have gotten behind the small space at the rear of the fridge and possibly consumed some of the rat poison. I phoned you immediately informing you of my concern at which point you put my mind at ease stating that they did not go behind the fridge and that you would be monitoring them.
I am truly sorry about this unfortunate incident and have taken the necessary precautions to ensure this never happens again. Please contact me if there is anything I can do from my side

15onRaymond
Elsabé N - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé N

Baie lekker gebly.

Die verblyf was skoon en netjies, maar ons het geen opvangs op die selfone gehad nie. Bietjie ver van hoofstrand, en geen besienswaardighede wat mens kan besoek in Scottsburg as dit reën nie, of as jy die dag nie strand toe wil gaan nie. Sal dit aanbeveel, maar glo nie ek sal weer Scottsbrurgh besoek nie.

Mariska D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Parys woonstel in Suid-Afrika.

Dit is so mooi en netjies. Rae, die eienaar, is so vriendelik en behulpsaam.

15onRaymond's terugvoer

Ek is baie bly dat julle tevrede was met die verblyf en baie dankie vir die positiewe terugvoer Mariska :)
Groete,
Rae

15onRaymond
Annelise L - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelise L
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Baie dankie Ray vir jou vriendelikheid en gasvryheid. Ons het baie lekker gebly. Sal julle beslis aanbeveel.

15onRaymond's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Annelise, ek is bly julle het lekker gebly!
Groete,
Rae

15onRaymond
Amanda B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B
Besigheidsreis

Aangenaam.

Baie netjiese eenheid gewees.

15onRaymond's terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer Amanda, asook die geselsie voor jul vertrek.
Groete,
Rae

15onRaymond
Reta R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reta R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie, reg vir 2 volwassenes en miskien 1 jong kind.

Het dit baie geniet. Rae is baie gasvry en hulpvaardig. Sal verseker dit aanbeveel!

15onRaymond's terugvoer

Baie dankie vir die terug voer Reta. Dit was ń absolute plesier om julle hier te hê.
Groete,
Rae

15onRaymond
Pieter S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Gesin met klein kinders

Ongelooflik mooi en netjies.

Dit was ongelooflik lekker om hier vir 'n hele week te kon bly met vakansie, Rae se plekkie is baie netjies met alles wat mens nodig het om gemaklik te kan wees. Sien uit na 'n volgende keer.

15onRaymond's terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer Pieter. Ek is so bly dat julle gemaklik gekuier het en die lekker geselsie voor julle vertrek het ek terdeë geniet. Hoop om julle weer te sien.
Groete

15onRaymond
Lize D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize D
Besigheidsreis

Mooi, gerieflik en baie netjies.

Baie dankie Rae vir jou gasvryheid. Ons het verskriklik lekker gebly en geslaap na ‘n lang dag van werk. Kon vir seker net ontspan het. Alles was netjies en baie skoon!

15onRaymond's terugvoer

Beste Lize, Baie dankie vir jou terugvoer. Ons gaste se gerief is ons prioriteit en terugvoer soos die is wat wys ons is op die regte pad. Loer gerus weer in. Groete Rae

15onRaymond
Chantel A - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel A
Gesin met klein kinders

A beautiful, pleasant, clean place that is cosy, a home away from home.

It's wonderfully set up. The owner is friendly and made you feel welcome. We will definitely be back for another stay.

15onRaymond's terugvoer

Thank you for this amazing review Chantel, it was a pleasure having you and Maddison. I am so pleased that you guys enjoyed your stay :)

15onRaymond
Deleen D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deleen D
Gesin met klein kinders

Fantastiese plekkie!

Regtig die geld werd. Eintlik moet jy meer vra vir so privaat, skoon, gerieflike, netjiese, stylvolle blyplek. Die heining tussen die hoofhuis het goed gewerk dat ons amper 2-jarige vrylik kan buite speel. Net 'n klipgooi van die strand af. Sal definitief weer daar oornag.

15onRaymond's terugvoer

Beste Deleen,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer oor jul tydjie by ons. Ek is so bly dat jul gemaklik gekuier het. Loer gerus weer in.
Groete,
Rae

15onRaymond
Tarien P - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarien P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n oulike plekkie!

Ons het lekker gebly, baie dankie.

15onRaymond's terugvoer

Beste Tarien,

Baie dankie vir die terugvoer, ek is bly julle het lekker gebly.

Groete,
Rae

15onRaymond
Vincent C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Impressive neat unit combined with a friendly host.

Had a lovely time. Thank you Rae.

15onRaymond's terugvoer

Dear Vincent,

Thank you for the good review, I am thrilled that you had an overall good experience.

Regards,
Rae

15onRaymond
Rentia K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike en vriendelike diens in 'n pragtige plekkie.

Ons is baie vriendelik verwelkom en daar is aan al ons behoeftes voorsien. mon [email protected] is pragtig, skoon en het alles wat mens nodig het. Dis lekker naby die strand en baie dinge om te doen. Nogmaal dankie vir 'n heerlike naweek.

15onRaymond's terugvoer

Beste Rentia, baie dankie vir die terugvoer. Dit is resensies soos die, waarna ons streef. Dit was wonderlik om julle te ontmoet en die lekker geselsies 'n bonus. Kom kuier gerus weer.

15onRaymond
Riana D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Skoon, netjiese verblyf. Baie goed geleë. Troeteldiervriendelik. Heerlik en lekker privaat.

15onRaymond's terugvoer

Beste Riana, baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons streef daarna om ons gaste se tyd by ons so gerieflik as moontlik te maak. Groete Rae

15onRaymond
Deidre F - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, huislik en baie oulik uiteengesit met baie vriendelike ontvangs!

Ek sal enigiemand aanbeveel wat wil oornag!

15onRaymond's terugvoer

Beste Deidre, baie dankie vir die terugvoering. Ek is bly dat jul ń aangename tyd by mon repos gehad het. Spring gerus in as jul weer in die omgewing is. Groete Rae

15onRaymond
Trenesha P - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trenesha P
Besigheidsreis

Wonderful stay.

Very accommodating host. Highly recommended. Beautiful cottage. Neat and clean.

15onRaymond's terugvoer

Dear Trenesha, thank you for this wonderful review. I am so pleased that you had a good stay. Hope to see you again in the near future.

15onRaymond
Rene J - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese plekkie en baie vriendelike mense.

Mon [email protected] is 'n klein juweel. Ideaal vir 'n paartjie, want jy moet gewoonlik 'n 4 - 6 bed eenheid boek vir net die 2 van julle. Ek sal definitief aanbeveel en die mense is so vriendelik en verwelkomend, voel of jy by familie kuier.

15onRaymond's terugvoer

Beste Rene, baie dankie vir die mooi woorde. Tevrede klieënte is waarna ons streef.

15onRaymond
Roelien M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese diens, Rae het uit haar pad gegaan om dit spesiaal te maak. Plekkie skoon en geriewe uitstekend.

Sien sterre.

15onRaymond's terugvoer

Dear Roelien,

Thank you for this amazing review. I am thrilled that you had a pleasant experience at Mon Repos.

15onRaymond
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raymondlaan 15, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e1cab77adc095f0e2a7a19e86b9a14fc4e73dcd13cd5d47edba52e4eb25ccdc6d404f3595aa6c5afcc218a43acfc8ad5728?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 40 5 1 5 15 Raymond Avenue Scottburgh 4180 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.303356235934 30.742467194796
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!