Somerstrand Akkommodasie by 16 Bradley | LekkeSlaap
+14
+14

16 Bradley

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bradleyweg 16, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

16 Bradley bied selfsorgverblyf in Somerstrand in Port Elizabeth. Akkommodasie word in 2 afsonderlike eenhede aangebied. Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en die enkelwoonstel is ideaal vir 2 gaste.

Die woonstel beskik oor 'n kombuis wat goed toegerus is, 'n leefarea, 3 slaapkamers en 3 badkamers. Al die slaapkamers het dubbelbeddens. Die badkamers het elkeen 'n stort. Die leefarea het gemaklike banke en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die enkelwoonstel het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware.

Die eiendom bied veilige parkeerplek, 'n groot tuin en 'n swembad met 'n dek wat reg rondom strek. Die hoofhuis, woonstel en enkelwoonstel deel hierdie geriewe.

Die eiendom is naby NMMU, Port Elizabeth Internasionale Lughawe en The Boardwalk.

Let wel dat die geriewe slegs vir die gebruik van die gaste is.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir 16 Bradley
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Bradleyweg 16, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink 16 Bradley het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bradleyweg 16, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzQDmRHMtFbzP4kxelREna37Vq29gWCHiRojyr81KavIlAGItQ9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 16 Bradley Road Summerstrand 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.99504 25.66951
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za