Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R200.00 per bespreking
- Skoonmaakfooi van R400.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Daar sal 'n koste van R200 per persoon wees vir elke gas wat nie deel van die oorspronklike bespreking vorm nie, wat babas en kinders insluit. Hierdie bedrag sal van die breekskadedeposito verhaal word.
Rook is streng in die woonstel verbode.
Dagbesoekers word nie toegelaat sonder 'n vooraf reëling met die eienaar nie.
Harde musiek word nie toegelaat nie, daar word van gaste verwag om hul bure te respekteer.
Gaste moet ná 22:00 stil wees.
Spoel asb. alle sand by die buitestort op die strand af voordat jy die eenheid binnegaan of die swembad gebruik nadat jy vanaf die strand teruggekeer het.
Gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Geen vreemde voorwerpe mag in die toilette afgespoel word nie.
Troeteldiere word nie in die kompleks of woonstel toegelaat nie.
Die eenheid word nie daagliks skoongemaak nie, maar 'n skoonmaakdiens kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word.
Veilige onderdakparkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar en 'n bykomende parkeerplek is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Neem asb. kennis dat daar trappe is wat vanaf die parkeerarea na die eenheid lei.
Neem asb. kennis dat hierdie 'n gesinsvriendelike kompleks is en dat daar altyd kinders in die area speel.
Daar is 'n wassery wat met 'n skyfie werk.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
39 Ellcock Road, Warner Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang