16 on Arum Street - ON1

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

16 on Arum Street is 'n selfsorgvakansiehuis wat 1 straat vanaf die see in Onrus geleë is. Dis ook net 'n paar minute se ry vanaf Hermanus in die Overbergstreek. Onrus skuil tussen berge, riviere, strandmere en die see.

Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 en beskik oor 2 verdiepings wat apart kan funksioneer. Elke verdieping het 2 kamers met koningingrootte-beddens, en suite-badkamers, kombuise en leefareas.

Die boonste verdieping bied 'n balkon met 'n see- en berg-uitsig, 'n ingeboude braai en stoepmeubels. Die onderste verdieping bied ook 'n ingeboude braai en 'n etenstafel vir 8 gaste.

Daar is ook DStv, parkeerplek in 'n motorhuis en wasgoedgeriewe.

Slaapplek

'n Bespreking by 16 on Arum Street - ON1 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 16 On Arum Street - ON1 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 837 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za