Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

16 on Bree 2309

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat, Kaapse middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

16 on Bree 2309 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die Kaapse middestad net 21 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af.

Hierdie oopplan-woonstel het slaapplek vir 1 of 2 gaste. Daar is 'n dubbelbed, 'n rusbank, lessenaar en 'n TV en die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, 'n oond met 'n stoofplaat en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die woonstel spog met vensters wat van die vloer tot by die plafon strek, 'n deur wat na die balkon oopmaak en 'n uitsig oor die stad. Gaste het ook toegang tot die gebou se gemeenskaplike geriewe soos die kroeg, swembad en gimnasium.

Die gebou is net 3 km van Kaapstadstadion, die V&A Waterfront en sowat 5,5 km van Tafelberg se kabelweg af.

Slaapplek

’n Bespreking by 16 on Bree 2309 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

2.8 uit 5van 2 resensies vir 16 on Bree 2309
Netheid
3.0/5
Diens
2.5/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
2.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Hosted Property Management Geverifieer

Eiendomme 89

Resensies 192

Jaar gelys 2

Ligging

  • Breestraat, Kaapse middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat, Kaapse middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb183df303a2e3745afd99ce2c795c7030a8413061126240f326685b605447f0e1e525f4c9cee1223b07b6310f86445bc063?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 2 5 1 3 Bree Street Cape Town City Centre 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.917632 18.421744
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem