16 on Bree 2319
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Breestraat 16, Eenheid 2319 On Bree, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
16 on Bree 2319 bied kontemporêre selfsorgverblyf in 'n veilige woonstelkompleks in Kaapstad. Dit spog met 'n uitstekende ligging en is naby die middestad en 'n entjie se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Hierdie woonstel bied asemrowende uitsigte oor die stad, hawe en op Tafelberg.
Dié oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV en 'n gemaklike rusbank.
Die woonstel lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die stad. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste het toegang tot die gebou se gemeenskaplike geriewe, wat 'n kroeg, swembad en 'n gimnasium insluit.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gimnasium
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Hosted Property
Management ...
Eiendomme 95
Resensies 228
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Breestraat 16, Eenheid 2319 On Bree, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink 16 on Bree 2319 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Breestraat 16, Eenheid 2319 On Bree, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap