LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 16 on Main | LekkeSlaap
+30

16 on Main

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 26 resensies vir 16 on Main
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Levona H - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Levona H
Saam met vriende

We thoroughly enjoyed this spacious House!

The beds and pillows are so comfortable, sleeps better than my own bed. Duvet covers and blankets are very snug. Lovely spacious house.

16 on Main's terugvoer

Dear Levona,

Many thanks for your review. It’s warm heartily felt that you had a wonderful and comfortable stay at 16 on Main. We wish to accommodate you in the future again.

16 on Main
Wilanda S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilanda S

Perfect and just what we needed for a short break and get away.

Fully equipped with all your required needs. You only need to bring your clothes and food. The house is awesome and we loved it. Thank you for having us.

16 on Main's terugvoer

Many thanks for the review Wilanda. We appreciate it and we appreciate you. See you soon at 16 on Main again.

16 on Main
Christo D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D

Baie lekker gekuier, stapafstand van die strand.

Huis goed uitegelê en toegerus.

16 on Main's terugvoer

Oh wow Christo, thank you for your review. We are happy and fortunate to have had you as our guest without a single complaint for the duration of your stay. We are glad you and your group had a lovely stay and you are anytime welcome at 16 on Main again. Your home away from home.
We looking forward to accommodating you in the future again.



16 on Main
Anika M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anika M
Saam met vriende

Baie baie lekker. Ruim huis, lekker beddens goeie beddegoed en handoeke .Alles wat jy nodig het is daar!in die kombuis was daar nie regtig warm water nie en die messe was stomp maar andersins was dit fantasties

Was lekker vir die kinders ook.

16 on Main's terugvoer

Dear Anika

Thank you for your review, we really appreciate your comment and we glad you had a comfortable stay. We do apologize for the Luke warm water in one of the bathrooms as we’ve detected a faulty geyser which was replaced. The knives while definitely be sharpened. We look forward to your next visit.

Kindest regards,
16 on Main

16 on Main
Des S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Des S
Gesin met klein kinders

Fabulous, comfortable, spacious.

My family thoroughly enjoyed staying at 16 on Main. A well equipped, clean, spacious, safe place. Will definitely recommend for a group of 10 - 12.

Chris R - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris R
Saam met vriende

Baie goeie waarde vir geld.

Baie goeie waarde vir geld. Vriendelike personeel. Huis is baie netjies en kombuis is volledig uitgerus met alle toestelle (en meer as genoeg glase van alle soorte!) DStv het nie gewerk nie, maar dit was waarskynlik as gevolg van weerstoestande. Sal 16 on Main definitief aanbeveel!

Victor S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor S
Gesin met tieners

Excellent accommodation, well resourced with more than what one needs.

Centrally located in a quiet street, good quality finishing, great space for entertainment.

16 on Main's terugvoer

Thank you Victor!

Guests like you make us love what we do! Many thanks for choosing 16 on Main as your holiday accommodation. We hope to accommodate you soon at 16 on Main again!

16 on Main
Caroline S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Caroline S
Saam met vriende

Nicely situated, ideal for a family holiday with friends.

Maintenance work required on windows.

Donovan Dp H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan Dp H
Saam met vriende

Fantastiese verblyf, alles wat jy benodig vir 'n heerlike naweek.

16 on Main was 'n wonderlike plek om te bly. Ons was aangenaam verras met alles wat tot ons beskikking was in die huis, jy het letterlik net jouself en jou kos benodig vir 'n heerlike naweekwegbreek. Sal definitief weer gebruik maak van 16 on Main in die toekoms.

Nicolette R - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette R

Elke sent werd.

Fantastiese naweek gehad. Sal beslis aanbeveel en self ook weer terug gaan indien ons ooit weer besluit op Arniston.

Nieyaaz H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nieyaaz H
Saam met vriende

Die perfekte versteekte juweel van Arniston.

Hierdie plek is ideaal vir groot groepe, dit is baie goed ingerig, mooi afgewerk en supergemaklike beddens. Genoeg privaatheid, en dit het 'n ongelooflike verrassing gehad met 'n kaggel in die sitkamer, almal het daarvan gehou in die koue weer wat ons gehad het. Ons gasheer was baie tegemoetkomend.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The perfect hidden jewel of arniston.

This place is perfect for large groups, it is very well stocked, beautifully finished and super comfortable beds. great privacy and it had an amazing surprise with a fire place in the lounge, everyone loved that, in the cold weather we had. Our host was very accommodating.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Odelia M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odelia M
Saam met vriende

Gemaklik vir groot groep mense.

Eienaar is baie vriendlik. Ons het lekker gebly. Ek sal die plek aanbeveel.

16 on Main's terugvoer

Dankie vir jou wonderlike resensie, ons waardeer dit opreg. Hoop julle kom kuier binnekort weer.

16 on Main
Graham W - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham W
Saam met vriende

Awesome.

Arniston is 'n heerlike wegbreekplek en baie rustig. 16 on Main het aan alle verwagtinge voldoen. Vir 'n groot familie of vriende is dit die ideale plek. As ek een ding kan vra wat hulle kan verbeter dan sal dit die wasbakkies in die badkamers wees. Is regtig 'n bietjie te klein maar ons het 'n wonderlike tyd gehad. Voel sommer nou weer 'n nuwe mens.

16 on Main's terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Ons sal beslis na daardie wasbakkies kyk.

Ons is bly jy het jou tyd geniet en hoop ons kan julle weer akkommodeer.

16 on Main
Anisa B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anisa B
Gesin met klein kinders

Lovely home away from home.

Comfortable, clean and extremely spacious home.

16 on Main's terugvoer

Dear Anisa,

Many thanks for your review. We are happy to read your positive feedback, and we hope to accommodate you in the near future at 16 on Main, Arniston again. Your home from home.

16 on Main
Lydia V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lydia V
Saam met vriende

Fantasties!

Die huis het my verwagtinge oortref en was so netjies en mooi! Ons het dit baie geniet.

16 on Main's terugvoer

Dankie Lydia, Ons is bly jy en jou familie het julle klomp dae by 16 on Main deurgebring en dit geniet. Julle is altyd weer welkom.

16 on Main
Lucresia B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucresia B

Fantastiese plek!

Die huis het alles wat jy nodig het. Dit is ruim en baie netjies. Ons sal definitief hierdie aanbeveel.

16 on Main's terugvoer

Dear Lucresia,

Thank you for your review, it makes us happy to hear that you have enjoyed your stay. We look forward to having you at 16 on Main again.

16 on Main
Karen D - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D
Saam met vriende

Luukse stil word.

Ons was vier vriendinne en het vanaf Maandag tot Vrydag daar tuis gegaan. Ons het baie veilig gevoel met die alarm en kameras wat sorg dat mens geen oomblik benoud voel nie. Dit was heerlik stil en tog het ons elke liewe gerief waaraan jy kan dink tot ons beskikking gehad. Dit voel regtig soos huis vanaf huis. Dis belangrik om te weet dat die naaste winkels in Bredasdorp is - so maak seker jy het alles. Die huis is onsettend goed toegerus. Daar is selfs 'n klein yskassie vir drankies. Doen jouself 'n guns en beplan om ten minste een ete by die hotel te gaan eet. Heerlike kos en 'n wen-uitsig!

Antoinette F - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette F

Dit was rustig, asemrowend and baie baie lekker.

Geriewe in die huis was baie gemaklik en alles is daar tot 'n byl om hout te kap. Die huis is verskriklik lekker gewees met die braaigeriewe wat buite is met tafel en stoele asook sonstoele. Ons kon rustig eet en gesellig wees in die rustige atmosfeer van Arniston.

16 on Main's terugvoer

Baie, baie dankie Antoinette! Ons is bly jy en die span het jul ervaaring geniet. Hoop ons sien julle weer binnekort.
Mooi bly!

16 on Main
Aliya S - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aliya S
Gesin met tieners

Comfortable stay in relaxed and safe surroundings.

Beautiful, neat and spacious homely surroundings. I will definitely make a booking there soon!

16 on Main's terugvoer

Good day Aliya

Many thanks for the review.

We are glad you enjoyed your stay and hope to host you again in the future.

Kindest Regards
16 on Main

16 on Main
Monique M - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Monique M
Gesin met klein kinders

Dit was ongelooflik lekker en netjies, definitief waarde vir geld en baie gemaklik!

Behalwe dat die area bietjie onveilig is, (soos die plakkate op die mure aandui) is daar baie sekuriteit. Die skoonmaker was vreeslik aangenaam. Die spasie was perfek vir ons groep en dit was "cosy" in die koue. Het dit baie geniet en my familie het net goeie dinge te sê oor die verblyf.

Nicolene C - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene C

Ruim huis, waarde vir geld.

Ruim huis, waarde vir geld. Kan sien dat dit 'n lekker vakansiehuis kan wees alhoewel ons dit gebruik het vir werksdoeleindes.

Elise T - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elise T
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasties.

Absoluut fantastiese akkommodasie winter én somer. Sal beslis weer terugkom.

Goliath S - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Goliath S
Gesin met klein kinders

Best self catering place in Arniston.

I have visit a couple of houses in Arniston over the years, but this is really a nice place. It is very clean, have a lot of space for big family's and a nice outside braai area. The cleaning lady Carolyne is a very friendly lady and know how to keep a house clean. The fire place is very nice for the winter nights. I will definitely recommend this place to other people. I will be back

Keegan T - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Keegan T

Fantastic!

Atmosphere is happy and welcoming.

Natasha V - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V
Saam met vriende

Geniet

Ons het die verblyf baie baie geniet. Ons was n lekker groepie mense bymekaar. Is dit moontlik dat jy vir my die hakke teen die muur kan afneem asb. In elke kamer is daar en in die sitkamer teen die muur. Dit is nou die hakke waar jy baadjies en hoede kan ophang. Ek wou dit so graag afgeneem maar het nie daarby gekom nie. Dit is nogaals n baie oulike idee vir handoeke , baadjies en hoede. Ons sal in die toekoms weer van julle dienste gebruik maak NOGMAALS BAIE DANKIE NATASHA

Daniell J - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniell J
Saam met vriende

We had such a wonderful time! Fully equipped, and no hassles of any kind!

We had such a wonderful time! Fully equipped, no hassles of any kind! Awesomely surprised with the cleanliness and spacious rooms! All the equipment you could possible need. Will definitely recommend to others and use 16 on Main again.

Vanaf R1 800
per nag (plek vir 12)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 12)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 16, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlMTY0YTZjLTc5NWMtNDU0ZC05MjZlLTE4N2RjYjdlYTliNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800  per nag (plek vir 12) 26 5 1 5 16 Main Road Arniston 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.665779 20.227275
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!