Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

16 on Main

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R600 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Geen rook word in die kothuis toegelaat nie.
Gaste moet asb. deure sluit, vensters toemaak en alarm aktiveer wanneer die perseel verlaat.
Moenie op enige meubels met nat swemklere sit nie.
Gaste moet die eienaars asb. dadelik laat weet as hulle iets breek.
Alle vullis moet in die vullisdromme gegooi word en nie in sakke op die grond geplaas word nie.
Die geraasvlakke moet tot 'n minimum gehou word om respekvol teenoor die bure te wees.
Harde geraas of musiek word nie tussen 22:00 en 10:00 toegelaat nie.
Moenie meubels in die huis rondskuif of meubels na buite neem nie.
Maak slegs vure in die kaggels wat voorsien word.
Met vertrek moet gaste asb. seker maak dat die huis oor die algemeen netjies is en veilig gesluit is.
Daaglikse skoonmaakdienste is teen 'n ekstra fooi beskikbaar en kan vooraf met bespreking gereël word.
Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Troeteldiere word toegelaat mits reëlings vooraf getref word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 16, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlMTY0YTZjLTc5NWMtNDU0ZC05MjZlLTE4N2RjYjdlYTliNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 12) 49 5 1 5 16 Main Road Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.665779 20.227275