16 The Shades
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Weaver-singel 23, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
16 The Shades is 'n selfsorgwoonstel wat op die eerste verdieping van 'n veilige kompleks in Umhlanga geleë is. Die kompleks is oorkant die wandelpad na die hoofstrand, waar gaste lekker kan swem.
Dié woonstel bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste, dit het lugversorging en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die gaste van hierdie kamer gebruik 'n aparte badkamer met 'n bad.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Dit lei na 'n privaat balkon met stoepmeubels, 'n braai-area en 'n gedeeltelike see-uitsig. Onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die kompleks spog 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Die area is bekend vir pragtige strande en asemrowende uitsigte en is 'n gewilde bestemming vir watersport en buitemuurse aktiwiteite.
Slaapplek
’n Bespreking by 16 The Shades sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Selfsorg
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Thanusha Geverifieer
Eiendomme 60
Resensies 90
Jaar gelys 7
Ligging
- Weaver-singel 23, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Weaver-singel 23, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom