Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1608 Foreshore Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riebeekstraat 2, Kaapstad-middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

1608 Foreshore Place is 'n bekoorlike ateljeewoonstel wat gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne woonstelblok in Kaapstad bied. Die woonstel is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat oornagverblyf naby die stad se geriewe soek.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolfoond, oond, eenplaatstoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n platskerm-TV en 'n lessenaar.

Gratis WiFi is beskikbaar. Die woonstel is net 'n entjie se stap vanaf die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum en gaste is naby 'n rits koffiewinkels en restaurante, asook die V&A Waterfront en die Tafelberg-kabelkar.

Slaapplek

’n Bespreking by 1608 Foreshore Place sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir 1608 Foreshore Place
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Hosted Property Management Geverifieer

Eiendomme 89

Resensies 192

Jaar gelys 2

Ligging

  • Riebeekstraat 2, Kaapstad-middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink 1608 Foreshore Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riebeekstraat 2, Kaapstad-middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2976593ce6836e5370777834783a6f8acc61f6429ebe9e0c9e0633014485c666d05fe394d19d449f5b1718a1302869b49ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 2 Riebeek Street Cape Town City Centre 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.92045700814 18.424512444156
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem