2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 Peperboom Crescent, Vredekloof, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
17 @ Peppertree is 'n gastekamer in Durbanville, Kaapstad, 'n gebied bekend vir sy wynroetes, winkelsentrums en bergfietsroetes.
Die kamer is geskik vir 2 gaste en is ingerig met 'n ekstra lang koningingrootte-bed. 'n En suite-badkamer is toegerus met 'n stort en toilet.
Die kamer beskik oor 'n kombuisie met 'n yskassie, ketel en mikrogolfoond. Ander geriewe sluit in 'n slim-TV met geselekteerde stroomdienste, sowel as onbeperkte WiFi-toegang.
Die eiendom is geleë binne 1.5 km van 2 winkelsentrums wat 'n verskeidenheid winkels en restaurante bied, en is 3.5 km van Cape Gate Medi-Clinic. Aktiwiteite in die omliggende gebied sluit in wynproe en fietsry.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elizabeth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 71
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Die eenheid is nie volledig toegerus vir selfsorg nie, maar bied verhit-en-eet-geriewe.
Let asseblief daarop dat die eenheid nie volledig toegerus is vir selfsorg nie, aangesien dit nie 'n stoof of oond het nie. Verhit-en-eet-geriewe word voorsien.
Alle gaste moet 'n geldige vorm van identifikasie by aankoms toon, óf 'n identiteitsdokument óf paspoort.
Die standaard inkloktyd is vanaf 14:00. Versoeke vir vroeë inklok moet ten minste 24 uur voor aankoms gemaak word en is streng onderhewig aan beskikbaarheid.
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |