50% af Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Gonubie Akkommodasie by 17 Coogee Bay Beachfront Apartment | LekkeSlaap
+56
+56

17 Coogee Bay Beachfront Apartment

3 resensies
Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 50% af
  • Vanaf R1 550 R775 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deary-laan 1, Coogee Bay 17, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

17 Coogee Bay Beachfront Apartment is ’n woonstel in ’n kompleks in Gonubie met 'n see-uitsig. Gonubie is ’n klein kusdorpie by die mond van die Gonubie-rivier, 8 km vanaf Oos-Londen.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 1 badkamer met ’n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, 'n mikrogolfoond en basiese kookgerei. Die sitkamer lei na ’n balkon met ’n lieflike uitsig oor die see en die strand. Die kompleks het gemeenskaplike braaigeriewe en parkeerplek. Daar is ’n TV met Netflix en gratis WiFi.

Rook is streng verbode op die balkon en in die woonstel.

Watersport soos rivier- of rotsvisvang, branderplankry en roei kan geniet in die strandmeer of see word. Doendinge aan wal sluit in voëlkyk, vierwielmotorfietsry, piekniek, gholf en inkopies by plaasstalletjies. Die woonstel is 'n hanetreetjie vanaf die see en die ingang na Gonubie se promenade. Dit is stapafstand na die plaaslike koffiewinkels en die Pancake House wat albei 'n uitsig oor die see het.

Slaapplek

’n Bespreking by 17 Coogee Bay Beachfront Apartment sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir 17 Coogee Bay Beachfront Apartment
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Deary-laan 1, Coogee Bay 17, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
  • Gaste dink 17 Coogee Bay Beachfront Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 550
Vanaf R775
per nag (plek vir 4)
was R1 550
Vanaf R775
per nag (plek vir 4)
was R1 550
Vanaf R775
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deary-laan 1, Coogee Bay 17, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHiUQFmR5dZFofGW6CkUb3TH64J11RC7fzV6VWpIi8p2j2Bwsgp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 550, nou Vanaf R775  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 1 Deary Lane 17 Coogee Bay, Gonubie 5257 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.938341328017 28.031954150926
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za