Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
'n Addisionele skoonmaakdiens kan gereël word teen R100 per halfdag.
Rook word nie in die woonstel, op die balkon of by die ingang en in die gang toegelaat nie.
Daar is 'n wasmasjien en droër; geen wasgoed mag op die balkon gehang word nie.
Die gebruik van die swaaihangmat is op eie risiko.
Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie.
Die gebruik van die omsetter tydens beurtkrag is slegs vir laestroomspanning-items (soos skootrekenaars, selfone, ligte, ens.). Geen hoësstroomspanning-items soos ketels, waaiers, ens. kan gebruik word nie en die instansie word nie aanspreeklik gehou vir die beskadiging van toestelle wat verkeerdelik gebruik is nie.
Die omsetter moet gelaai word.
Herlaaibare ligte is beskikbaar indien die omsetter nie werk nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Deary Lane, 17 Coogee Bay, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang