St Lucia Estuary Akkommodasie by Manzini Holiday Resort | LekkeSlaap
+47

Manzini Holiday Resort

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzi-straat 100, 17 Manzini Holiday Resort , St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R895 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Manzini Holiday Resort bied 'n ontspannende en rustige wegbreek wat ideaal is vir 'n gesinsvakansie. Dit is in die iSimangaliso-vleilandpark geleë.

Manzini Holiday Resort bied selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die spaarkamer het 'n dubbelstapelbed met slaapplek vir 6 gaste. Die woonstel het 'n oopplan-leefarea, 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n TV met DStv. Die woonstel lei na 'n stoep met 'n braai, swembad en 'n uitsig oor die meer.

Alle linne en handdoeke word voorsien, en die woonstel word daagliks skoongemaak. Wassery-geriewe is ook op die perseel beskikbaar vir diegene wat langer kuier.

Besienswaardighede in die omgewing sluit wildritte, bootritte, perdry en walviskyk in.

Manzini is stapafstand vanaf restaurante, winkels en banke, naby wildreservate en die marinereservaat, en net 2 km van die strand af.

Slaapplek

’n Bespreking by Manzini Holiday Resort sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Manzini Holiday Resort
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • McKenzi-straat 100, 17 Manzini Holiday Resort , St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Manzini Holiday Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R895
per nag (plek vir 3)
Vanaf R895
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzi-straat 100, 17 Manzini Holiday Resort , St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKpfXQ9HA1u1S7qUsKcESxb4LBZQnVYZYmGDzwXjgjZOHSNEjND?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R895  per nag (plek vir 3) 3 5 1 5 100 Mc Kenzie Street 17 Manzini Holiday Resort 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.378403795902 32.409809079693
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za