Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17 Marine Apartment 103

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Sarah Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 37

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir 17 Marine Apartment 103
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5
Ryan N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay and will definitely be back.

We enjoyed our stay and will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jorina D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jorina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en gerieflik.

Naby aan 'n klomp restaurante. Die slaapkamer en badkamer is een oopplanvertrek wat dalk nie in almal se smaak val nie. Veilige parkering en gasvrou was vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks, rustig, privaat.

Die akkommodasie is baie mooi, baie goed geleë en die feit dat ons water gehad het toe die dorp probleem ervaar het, was baie waardeer. Die hot tub was 'n hoogtepunt en daar was alles wat ons nodig gehad het. Ons het dit verskriklik geniet en sal dit vir ander mense voorstel. Die gasvrou was so gaaf en hulpvaardig met die load shedding-skedule wat elke dag vir ons ge-WhatsApp is. Dit was 'n awesome ervaring en naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike onstpanne naweek.

Die plekkie is perfek vir 'n paartjie wat wil wegkom uit die besige stad. Dis loopafstand van alles wat jy nodig het. Die warm bad is 'n groot bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegerus en netjiese verblyf.

Perfekte ligging en naby aan restaurante en winkels. Alles in plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Candice S

Awesome apartment and location.

The check-in and check-out process was effortless. The apartment was beautiful and clean. During load-shedding, we had sufficient lighting and Wi-Fi remained on. The hot tub was awesome. Will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lauren H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect mini getaway.

My husband and I celebrated our wedding anniversary in Hermanus. 17 Marine Apartment 103 was a stone's throw away from Ficks. Very central accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerdi B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerdi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Snoesige wegbreek.

Netjiese, kompakte oopplan-eenslaapkamerverblyf. Alle nodige toebehore word verskaf vir selfsorg. Uitstekende ligging met die see net 'n klipgooi ver.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tabitha B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tabitha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning venue, stunning location.

We had such a wonderful time. Everything we needed was in the apartment, and the little patio/ braai/ jacuzzi totally made our stay. We did arrive a few minutes after 7 and had to pay the late arrival fee, but that was on us for misjudging the driving time. Highly recommend this apartment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 17, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bb82de878e6837c505e78e4b1c6a2d3786fd559a9b5ea37dcaeae43e50243900f8c452f3c61fe85c8d75a6a268d5a8f64df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 17 Marine Drive Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.421511941996 19.236247923943
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem