Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kei Sands -17 On The Rocks

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Neptune-rylaan 653, Keimond, 5260, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kei Sands -17 On The Rocks is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Keimond. Hierdie strandfrontwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea spog met 'n gemaklike rusbank en 'n TV.

Die balkon het 'n draagbare braai en daar is ook 'n ingeboude braai op die grondverdieping beskikbaar. Hierdie verblyf spog ook met 'n lieflike swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by Kei Sands -17 On The Rocks sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Kei Sands -17 On The Rocks
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.9/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 14

Jaar gelys 2

Ligging

  • Neptune-rylaan 653, Keimond, 5260, Oos-Kaap
  • Gaste dink Kei Sands -17 On The Rocks het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Neptune-rylaan 653, Keimond, 5260, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3fb2ea00f3feaf733d00526fe17d8d8cbcad931a4e6a420a929883ace7bfe31b52863a63d11bd95b3216f94405c1de7edfa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 653 Neptune Drive Kei Mouth 5260 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.68406073221 28.38064014736
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem