1706 Four Seasons
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitenkantstraat 47, Kaapstad-middestad, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
1706 Four Seasons is 'n pragtige ateljeewoonstel in Kaapstad se middestad en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met 'n uitsig op die ikoniese Tafelberg. Die woonstel is ideaal vir diegene wat op soek is na gerieflike oornagverblyf in die lewendige stad.
Die woonstel beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n slaaparea, kombuis en sitarea. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed vir 2 gaste en die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV, gemaklike sitplek en 'n glas-skuifdeur wat na 'n balkon lei.
Gratis WiFi is beskikbaar. Die balkon bied sitplek en 'n uitsig oor die stad. Gaste kan ook die gemeenskaplike swembad en gimnasium gebruik.
Slaapplek
’n Bespreking by 1706 Four Seasons sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Hosted Property
Management ...
Eiendomme 92
Resensies 220
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Buitenkantstraat 47, Kaapstad-middestad, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink 1706 Four Seasons het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitenkantstraat 47, Kaapstad-middestad, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom