171 Bikini Beach

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

171 Bikini Beach is 'n vakansiehuis in Gordonsbaai met slaapplek vir tot 10 gaste, reg teenaan die strand.

Dié selfsorghuis is aan die seekant van Gordonsbaai en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens met 'n en suite-badkamer. Daar is 'n gesinsbadkamer met 'n bad, stort, wasbak, 'n aparte toilet en 'n wasmasjien. Die huis het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Daar is 'n eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet. Die sitkamer is toegerus met 'n platskerm-TV (48'') met DStv en explora, 'n DVD-speler en 'n radio. Daar is ook 'n ysmasjien, yskassie en lugversorger beskikbaar.

Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Bring asseblief jou eie swemhanddoeke saam.

171 Bikini Beach het 'n groot patio voor die sitkamer met 'n uitsig oor die see en 'n braaiplek in die agtertuintjie. Daar is ook 'n dubbelmotorhuis op die perseel met ekstra parkeerplek vir 2 voertuie. (Neem kennis dat daar 'n hoogte-beperking in die motorhuis is vir voertuie).

Slaapplek

'n Bespreking by 171 Bikini Beach sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 171 Bikini Beach gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 200 per nag (vir 10 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za