Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

171 Jeff's Place

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van Jeffs Place en Dassen Island-rylaan, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

171 Jeff's Place is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis in die gewilde Weskusdorpie, Yzerfontein. Dit is stapafstand vanaf Pearl Bay-strand met 'n getypoel en is ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Die dubbelverdiepinghuis is geskik vir 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers op die grondverdieping, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke bring.

Die leefarea is op die boonste verdieping en het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met sitplek. Die kombuis lei na 'n kaggel en eetarea met sitplek en die aangrensende sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met die volledige DStv-pakket.

Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër in die dubbelmotorhuis beskikbaar. Verder spog die huis met 'n binnebraai-kamer met 'n ingeboude braai, nog 'n TV, 'n yskas en 'n wasbak en daar is 'n dubbelslaapbank vir kinders. Die stapeldeure lei na 'n balkon met 'n buitebraai en is die ideale plek waar gaste hul oggendkoffie of 'n skemerkelkie kan geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by 171 Jeff's Place sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir 171 Jeff's Place
Netheid
4.6/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lezanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Ligging

  • Hoek van Jeffs Place en Dassen Island-rylaan, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink 171 Jeff's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van Jeffs Place en Dassen Island-rylaan, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f28619300ae0ed5171f67abcaa133e979d4cf23aa3e4db4e60285381cc0a4516e6e5ee807109f58f79865231a0050817f00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Corner of Jeffs Place and Dassen Island Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-14:00 11:00 -33.368007701223 18.169709949738
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem