LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 177 Gleniqua | LekkeSlaap
+16

177 Gleniqua

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gleniqua-rylaan 177, Glentana, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

177 Gleniqua is in Glentana 'n paar minute se ry vanaf George Lughawe en sowat 30 km vanaf Mosselbaai. Dis die ideale plek om vir 'n paar dae of 'n naweek van die besige stad te ontsnap.

Dis die ideale wegbreekplek vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit kan vir 'n paartjie of gesin bespreek word wat op die strand wil ontspan.

Die pragtige eiendom is reg op die strand en het 'n privaat strand wat met 'n kort voetpaadjie vanaf die huis bereik kan word.

Daar is 3 slaapkamers waarvan 2 dubbelbeddens en en suite-badkamers het. Die ander kamer het 4 enkelbeddens en 'n bababed. Die huis het 'n aparte badkamer en dis langs die derde slaapkamer met enkelbeddens.

Die boonste verdieping van die huis word soms deur die eienaars beset en is afgesonder met 'n deur wat kan sluit.

Daar is 'n groot TV met DStv in die leefarea en 'n oopplan-kombuis met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Gaste kan van die wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser gebruik maak.

Daar is 'n braai-area buite en 'n lekker bankie waar gaste kan sit en die sonsondergang oor die see kan geniet.

Daar is ook baie boeke om te lees.

Die huis het 'n alarmstelsel en oorgenoeg veilige parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by 177 Gleniqua sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbedjie
Slaapkamer 3
Plek vir 5 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbedjie

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir 177 Gleniqua
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Gleniqua-rylaan 177, Glentana, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink 177 Gleniqua het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gleniqua-rylaan 177, Glentana, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOJalRFJW0IZNmBDjgKuih3fV6QrAgedJw2z0pnzzTVDXiMVp6Z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 177 Gleniqua Drive Glentana 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.050008 22.293641
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!