18 Kuta Beach

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

18 Kuta Beach is 'n ten volle gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Kuta Beach-kompleks in Margate aan KwaZulu-Natal se suidkus.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 matrasse.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg. In die sitkamer is daar 'n gemaklike rusbank in die hoek en 'n TV met volledige DStv-kanale. Die sitkamer bied toegang tot 'n stoep met buitemeubels en draagbare braaigeriewe. Die stoep kyk uit oor die see. Die eenheid het ook 'n tweede TV, 'n Blu-ray-speler, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. 'n Skoonmaakdiens is van Maandag tot Vrydag ingesluit.

Kuta Beach-kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en daar is veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by 18 Kuta Beach sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 volwassenes en 2 kinders
1 x Dubbelbed
1 x Kindermatras vir 2

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Konferensie geriewe

  •  DVD-speler
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 18 Kuta Beach gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za