18 on Abelia

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 20 % af

Kry 20% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

18 on Abelia bied selfsorg-eenhede aan in Kloof-sentraal. Die eiendom is naby die Kloof Buiteklub, Kloof Village Mall en ander besienswaardighede in die omgewing.

Verblyf by 18 on Abelia beskik oor 2 woonstelle op die eienaar se perseel. Elke eenheid het 'n privaat ingang en dis weg van die hoofhuis. Elkeen het ook 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed met 2 uittrekmatrasse vir kinders en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Elke woonstel het ook 'n oopplan-sitkamer en -eetarea en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, ketel, eetgerei en breekware. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

18 on Abelia is naby verskeie restaurante, kroeë en buitelugdoendinge in die omgewing. Kranzkloof Natuurreservaat is sowat 3 km weg en Wavecrest Shopping Mall is 10 km weg.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 18 On Abelia gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 R680 per nag (plek vir 2)

Kry 20% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za