+18

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Bartel V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Net in 'n ander klas! Ons het vir 3 dae in hierdie huis gebly en dit was soveel meer as wat ons ooit verwag het. Die akkommodasie is uiters luuks, stylvol en tot in die fynste detail versorg. Die foto’s doen die huis glad nie reg nie – in werklikheid is dit nog mooier, ruimer en meer indrukwekkend. Alles was van hoë gehalte en dit het regtig soos ’n vyfster-ervaring gevoel. Die eienaar was ongelooflik vriendelik, gasvry en baie behulpsaam regdeur ons hele verblyf, altyd beskikbaar en bereid om te help. Ons het onsself van die eerste oomblik af tuis gevoel. Dit was ’n onvergeetlike ervaring en ons sal hierdie plek sonder twyfel sterk aanbeveel. Ons sien reeds uit daarna om weer terug te keer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Audrey Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 maand

Vanaf R3 600
10 % AF
R 3 600 R 3 240
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 600
10 % AF
R 3 600 R 3 240
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R3 600
10 % AF
R 3 600 R 3 240
per nag (plek vir 6)
Bespreek

18 Cycad Cirlce, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcadba0e379bac12b9f5fff57fc343af5aa9616c4639fb6ab779f70cab5521dbdad9b44a7c87f43e7d00a9f5f324ad61a70a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 600 nouVanaf R3 240 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 18 Cycad Cirlce Sedgefield 6572 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.024423354564 22.810022499461

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang