LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 18 On Thesen | LekkeSlaap
+114

18 On Thesen

9 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir 18 On Thesen
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Deon M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie nice gewees, sal enige iemand aanbeveel om daar te gaan vakansie hou.

Was baie nice om daar kon oorgeslaap het. Die eienaar van die plek was baie behulpsaam en baie vriendelik. Wel gedaan aan jou mooi plekkie sal, enige iemand aan beveel om daar te gaan kuier.

Heather B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Heather B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net vir oorslaap.

Die verwelkoming het ons sommer lekker warm en tuis laat voel. Plek is baie netjies, kort net 'n strykyster. Dit was oujaar en wou graag ietsie oor die kole gooi en 'n ander paartjie wat ook met vakansie is in Knysna oorgenooi het vir 'n braai. Ons het egter gevra en daar was nie regtig 'n antwoord gegee en is later per Whatsapp-boodskap verwittig dat ons nie mag nie. Om die waarheid te sê het dit 'n demper op ons vakansie geplaas en ook ons tydjie daar. So ons het net daar geslaap en met uitklok by 'n ander plek ingetrek waar plek oop was. 18 On Thesen is baie mooi en lyk na 'n lekker plekkie, maar as ek nie kan braai met vriende dan is 'n plek nie vir my die moeite werd.

18 On Thesen's terugvoer

Baie dankie vir die oorsig van julle verblyf van 2 aande by ons. Ek stem egter nie saam dat dit slegs geskik is vir oornag verblyf nie siende dat ons braai geriewe beskikbaar het. Die versoek van julle om van julle vriende oor te nooi om hier te kom braai, wat nie by ons in geboek was nie, het ek afgekeur omdat ek ons ander gaste ook in ag moet neem. Dit was ook die tydperk oor oujaars aand en soos per die huis reels word partytjies nie toegelaat waar persone wat nie ons gaste is, oor genooi word nie. Ek het dit ook so verduidelik met die WhatsApp boodskap wat ek gestuur het.
Vriendelike groete.
Marius.

18 On Thesen
Anne H - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne H
Enkelreisiger

A very pleasant stay in beautiful area.

Accommodation was neat, clean, and central, with Marius being a most helpful and hospitable host. Well recommended, excellent value-for-money stay.

Tilana C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilana C
Besigheidsreis

Baie vriendelik en die eienaars respekteer jou privaatheid.

Ek het baie vriendelike en behulpsame diens ontvang van die eienaar. Om in die oggend op te staan met 'n Knysna Loerie se roep. Wat kan mens meer vra. Baie dankie vir julle vriendelikheid en behulpsaamheid. Sien julle volgende keer!

Erick K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erick K
Enkelreisiger

'n Definitiewe aanbeveling.

Pragtige verblyf. Gunstig geleë met 'n natuurlike rustigheid. Vriendelike en behulpsame gasheer, Marius. Dankie vir 'n lekker kuier in Knysna.

Jolanda C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolanda C
Besigheidsreis

Netjies, veilig en baie vriendelike mense.

Baie lekker gebly, vriendelik ontvang en lekker gasvrye mense.

J T - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
J T
Gesin met tieners

Wonderlik.

Baie lekker gebly en gekuier.

18 On Thesen's terugvoer

Thank you for the review. It was a pleasure to host such considerate guests. The room was left in perfect condition. Hope to see you again soon.
Kind Regards.
Marius.

18 On Thesen
Trudie S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik lekker gewees.

Marius en sy vrou het ons baie welkom laat voel. Die plek was mooi skoon en het alles en meer as wat ons verwag het. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

18 On Thesen's terugvoer

Baie dankie vir die resensie, dit word waardeer. Ons sien uit na julle volgende besoek.

Vriendelike groete
Marius

18 On Thesen
Arlecia N - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arlecia N
Gesin met tieners

Fantasties.

Baie netjiese plek en lekker toegerus. Eienaars vriendelik en behulpsaam.

18 On Thesen's terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons streef daarna om aanhou te verbeter en dit so aangenaam as moontlik te maak om by ons te bly.

Vriendelike groete,
Marius

18 On Thesen
was R650
Vanaf R585
per nag (plek vir 2)
was R650
Vanaf R585
per nag (plek vir 2)
was R650
Vanaf R585
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thesenstraat 18, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 3
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAC9pgJqpUXhGSp8OmZM3FtCsCV5GeMenbfx1N5do1FiIrjeEW8S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R650, nou Vanaf R585  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 18 Thesen Street Hunters Home 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-23:00 10:00 -34.05764 23.08236
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!