Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

180 Degrees Ocean Experience

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maraisstraat 211, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R995 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

180 Degrees of Ocean Accommodation bied selfsorgeenhede oorkant die pad van die rotsige kuslyn in Franskraal. Die eiendom is 1,1 km vanaf die hoofstrand en 6,5 km vanaf Gansbaai se middedorp.

180 Degrees of Ocean Accommodation het 'n hoofhuis wat geskik is vir 8 gaste, en 'n kothuis wat geskik is vir 2 volwassenes en 1 kind.

Gaste moet asb. hulle eie linne en handdoeke saambring. Duvets en kussings word voorsien.
Linne kan teen 'n ekstra fooi voorsien word.

Die hoofhuis het 3 slaapkamers, 'n badkamer en 'n gastetoilet. Die oopplan-kombuis is goed toegerus en het ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die leefarea het 'n kaggel en dit lei na 'n dek met see-uitsigte en braaigeriewe.

Die kothuis het 'n privaat ingang en 'n oopplan-leefarea en -slaaparea, 'n badkamer, en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n oondjie. Die kothuis lei na 'n stoepie met braaigeriewe en see-uitsigte.

Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die area bied 'n verskeidenheid aktiwiteite en geriewe wat besoek kan word, soos haakhokduik, die natuurreservaat, bergfietsroetes, visvang en swem, asook die Baardskeerdersbos-kunsroete.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Anton M
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Ja, baie dankie, sal beslis weer kom.
Sep 2024
Bernice S
Saam met vriende
5.0
Transcending. Lovely seafront home didn't lack anything.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Charlotta D
Saam met vriende
5.0
Asemrowende uitsig, pragtige en netjiese verblyf! Wow! Wat 'n lekker plek om te bly! Alles wat jy benodig is daar. Ruim, baie netjies, gerieflik en on...
Sien meer
Jun 2024
Roelene S
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer gaan. Heerlik ontspannend.
Jun 2024
Naomi B
Saam met vriende
5.0
Perfekte wegbreek met pragtige view. Pragtige huis met uitstekende uitsig. Mal oor die bad en die binne braai. Perfekte plek om af te skakel en tyd sa...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Maraisstraat 211, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink 180 Degrees Ocean Experience het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maraisstraat 211, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58da589a443796967772744649cdf5741624144bd455bc47612be4bd0a58ee9f21729804819a2589c3da89dc007decef293c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 3) 70 5 1 5 211 Marais Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.6097201 19.3906264

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang