Simbithi Eco Estate Akkommodasie by 184 Sabuti HL313 | LekkeSlaap
+16
+16

184 Sabuti HL313

Selfsorg
  • Vanaf R2 340 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tambotie-rylaan, Simbithi Eko-landgoed, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

184 Sabuti HL313 is 'n selfworgwoonstel op die grondverdieping op die veilige Simbithi Eko-landgoed in die hartjie van Ballito en is net 30 minute se ry vanaf Durban en 20 minute se ry vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Die Eko-kant van die landgoed bied 4 gemeenskapsentrums met swembaddens, 'n rugbyveld, putt-putt, piekniekareas, braaigeriewe, stap- en fietsryroetes, 'n perdryroete en ryk voël- en dierelewe. Die gholf-kant van die landgoed het 'n eksklusiewe 18 putjie-gholfbaan wat deur Peter Matkovich ontwerp is, The Simbithi Country Club wat 'n kroeg, sitarea en gratis WiFi het, die wêreldbekende Fig Tree Restaurant, die veilige Adventure Playground vir kinders, 'n swembad, tennisbaan en 'n gimnasium.

184 Sabuti HL313 het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde badkamer het 'n bad en 'n stort. Die agterste slaapkamer lei na 'n tweede stoep en 'n sitarea wat toe en privaat is.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitarea het 'n platskerm-TV met DStv en lei na 'n stoep, 'n privaat Jacuzzi en 'n tuin met gras wat 'n uitsig oor die Indiese Oseaan bied. Daar is 2 onderdakparkeerplekke.

Die Simbithi-kompleks het 'n gemeenskaplike swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by 184 Sabuti HL313 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Tambotie-rylaan, Simbithi Eko-landgoed, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 340
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 340
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 340
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tambotie-rylaan, Simbithi Eko-landgoed, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd64717bf6f1718917df212f3b84d825f495634c13087ee346e4954991150553605b772ad1c1d9c4713c9a132837750463d2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 340  per nag (plek vir 8) Tambotie Drive Simbithi Eco Estate 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-17:00 09:00 -29.519853 31.223901
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za