19 Bay Ridge
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
19 Bay Ridge is 'n selfsorg-vakansiewoonstel wat in 'n veilige kompleks in die hartjie van Willard's Beach, Ballito geleë is. Dit is ideaal vir familie en vriende wat uit die gewoel van die stad wil ontsnap.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed vir kinders en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gaste in hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer met 'n bad.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.
Dié leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en braaigeriewe. Gaste het toegang tot die kompleks se welige tuine en 'n gemeenskaplike swembad. Veilige parkeerplek is ook in die kompleks beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by 19 Bay Ridge sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Elri Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 51
Jaar gelys 4
Ligging
- Ocean-rylaan, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Willard's Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom