LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 19 Kingswood Manor | LekkeSlaap
+21

19 Kingswood Manor

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Kingswood Manor, Kingswood Gholflandgoed, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag(plek vir 4)

Beskrywing

19 Kingswood Manor is 'n selfsorg-eenheid op die Kingswood Gholflandgoed in George. Dié vakansie-eenheid is die ideale basis vanwaar gaste die dorp se besienswaardighede en hierdie deel van die Tuinroete kan verken.

Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n privaat badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 ekstra lang enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n stort.

Die goed toegeruste kombuis sluit 'n yskas, mikrogolfoond, oond, kookplaat, koffiemasjien, ketel en 'n broodrooster in. Die aangrensende sitarea het rusbanke om op te ontspan en 'n slim-TV, en lei na 'n onderdakstoep met 'n buite-eetarea met sitplek. Vinnige internet en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 19 Kingswood Manor sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir 19 Kingswood Manor
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • 19 Kingswood Manor, Kingswood Gholflandgoed, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink 19 Kingswood Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Kingswood Manor, Kingswood Gholflandgoed, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36e41c06a562ca49d227025ef23568c68ec012f0fe54663530e42dec477daad75331687d2c53d2e638fe57cd0adde96aa1e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800  per nag(plek vir 4) 3 5 1 5 19 Kingswood Manor Kingswood Golf Estate 6530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.962288 22.436697
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!