19 Long Island
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Long Island 19, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 000 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
19 Long Island is 'n selfsorghuis in die luukse, veilige Long Island-straat wat op die kanaaloewer in St. Francisbaai in die Oos-Kaap geleë is. Dit is ideaal vir gesinne of vriende wat op soek is na 'n stil, maar moderne wegbreek naby 'n afgesonderde strand.
Die huis beskik oor 5 slaapkamers met en suite-badkamers en 4 van die slaapkamers is op die boonste verdieping geleë. Drie van die slaapkamers het koninggrootte-beddens en die ander 2 het elk 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Drie van die slaapkamers het balkonne met pragtige uitsigte. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, mikrogolf, stoof, ketel skottelgoedwasser, gasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en het 'n eiland met 4 stoele. Daar is ook 'n opwaskamer en 'n Scottsman-ysmasjien.
Ander geriewe sluit 'n eetarea en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv en 'n DVD-speler in. WiFi is beskikbaar. Buite is daar 'n swembad en braaigeriewe. 'n Omsetterstelsel voorsien rugsteunkrag tydens kragonderbrekings.
Die huis spog met 'n buitestort op die dek met warm en koue water en 30 m lange privaat oewer waar daar 'n vasmeerplek en 'n privaat strand is. Parkeerplek is vir verskeie voertuie en sleepwaens op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Colin Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Long Island 19, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink 19 Long Island het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in St. Francisbaai St. Francis Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Long Island 19, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom