Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Morleen Park 3-Bedroom

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anton Lubowski-laan, 19 Morleen Park Apartments, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Morleen Park 3-Bedroom bied selfsorgverblyf in 'n hoekwoonstel in die Morleen Park-kompleks in Swakopmund. Die kompleks is oorkant die pad van die strand, langs die jetty en naby die middedorp waar daar verskeie winkels en restaurante is.

Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitarea het 'n platskerm-TV.

Slaapplek

’n Bespreking by Morleen Park 3-Bedroom sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Anton Lubowski-laan, 19 Morleen Park Apartments, Swakopmund, 0000, Erongo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anton Lubowski-laan, 19 Morleen Park Apartments, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAq2J2jv4sDcmWy5ozx3yy4aEPddZoDJR5bRk8sUIEzKVXaCklkQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) Anton Labowski Avenue 19 Morleen Park Apartments 0000 Erongo 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -22.682146269796 14.523095288323