Uitenhage Akkommodasie by 19 on Barkly | LekkeSlaap
+24
+24

19 on Barkly

  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barklystraat 19, College Hill, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

19 on Barkly bied selfsorg-oornagverblyf in in College Hill, Uitenhage in die Oos-Kaap.

Die gastehuis het 4 eenhede: 2 selfsorgwoonstelletjies met kombuise en 2 en suite-kamers, elk met sy eie privaat ingang. Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Die gastehuis het die ideale ligging en die Barkly-teater, Uitenhage Sportsentrum en Brandwagskool is binne stapafstand.

Al die eenhede het TV's met sekere DStv-kanale en WiFi. Ontbyt kan op versoek voorberei word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir 19 on Barkly
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Barklystraat 19, College Hill, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
  • Gaste dink 19 on Barkly het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barklystraat 19, College Hill, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEwOGE2YmIwLWI0MTItNDAxMC04ZGEwLTgzNTgyYWY2N2ZhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 19 Barkly street College Hill 6230 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.760222 25.400492
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za