LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 19 on Robyn | LekkeSlaap
+21

19 on Robyn

The Nest
was R495
Vanaf R396
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Nest is 'n selfsorg-eenheid met 'n uitsig oor die tuin. Die eenheid is vrystaande en privaat. Die kamer het slaapplek vir 2 gaste op 2 enkelbeddens, ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers. Die kamer het 'n klerekas, tafeltjie en 2 stoele. Dié knus kamer het alles wat nodig is vir oornag-verblyf. Daar is 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, 'n yskas en koffie- en teemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Ons verskaf aandete teen R80 per persoon. Bespreek asb daagliks voor 14:00.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Aviary
was R550
Vanaf R440
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

The Aviary is deel van die hoofhuis, maar het 'n aparte ingang. Die kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer, lessenaar, gemakstoel en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs kamer.

Belasting en Ekstras

Ons verskaf aandete teen R80 per persoon. Bespreek asb daagliks voor 14:00.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R495
Vanaf R396
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robyn-weg 19, Langeberg Ridge, The Aviary, 7550, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ibVdWsjbVw0miVbzBHIf31rpnSuZm7Gfs7CgXGDhSlt4YWcKy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R495, nou Vanaf R396  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 19 Robyn Road Langeberg Ridge 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.844183236682 18.695554582209
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!