LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 19 on Robyn | LekkeSlaap
+21

19 on Robyn

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir 19 on Robyn
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Moos P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moos P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het die rustigheid en gasvryheid geniet.

Ons plekkie was netjies. Gasvrou het ons goed ontvang. Mall was loopafstand.

19 on Robyn's terugvoer

Baie dankie vir jou uitstekende resensie, Moos! Ons is baie bly dat julle jul kuiertjie by ons geniet het. Maak weer so.
Vriendelike groete
Rolenda

19 on Robyn
Anna S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna S

Uitstekende diens en gasvryheid!

Baie oulik plekkie. Gerieflik naby alles in die omgewing daar. Stil en rustig. Vriendelike diens en gasvryheid.

19 on Robyn's terugvoer

Baie dankie vir jou uitstekende resensie, Anna! Ek is baie bly julle het jul verblyf geniet. Julle is altyd welkom by ons. ?
Groete
Rolenda :-)

19 on Robyn
Zenita B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ontspannend en stil.

Ons het lekker gebly, gashere was vriendelik. Baie ontspannende 2 aande en ons wens ons kon langer bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very relaxing and quiet.

We had a nice stay, hosts were friendly. Very relaxing 2 nights, wish we could have stayed longer.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

19 on Robyn's terugvoer

Thank you for your excellent review, Zenita! We enjoyed having you here and are very glad you enjoyed your stay.

Hope to see you again!

Kind regards,
Rolenda

19 on Robyn
Jacobus O - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en baie veilig. En goed geleë naby besighede.

Adres maklik bereikbaar en alle besighede binne vyf minute se ry. Parkering aan straat se kant en veiligheid behoort opgeskerp te word. Verblyf was sonder enige probleme en skoon en nietjies in wooneenhede. Badkamergeriewe het bietjie aandag nodig.

Liesl F - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rolenda is naie vriendelik. En die gasvryheid op skaal van 0 tot 10, gee ek dit beslis 'n 20. Ek beveel enige iemand aan om beslis daar tuis te gaan.

Gasvryheid is 110%. Gasvrou is vriendelik en eenhede is netjies en volledig uit een gesit. Baie dankie.

19 on Robyn's terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike resensie, Liesl. Ek is baie bly jy het jou tydjie hier by ons geniet.

Hoop om julle weer te sien!

Groete,
Rolenda

19 on Robyn
Jakes V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Dit was onvergeetlik, uitstekend!

19 on Robyn's terugvoer

Hallo Jakes,
Vreeslik dankie vir julle uitstekende resensie, dit was so lekker om julle te ontmoet.
Ek is baie bly julle het so lekker gekuier.
Mooi bly,
Rolenda :-)

19 on Robyn
Lourensa S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourensa S
Saam met vriende

Absoluut 'n fees!

Dit was die lekkerste plek om te bly! Ek sal elke slag as ek Kaap toe gaan daarvan gebruik maak.

19 on Robyn's terugvoer

Hi Lourensa,
Baie dankie vir jou uitstekende resensie! Ek is bly julle het die tydjie by ons geniet het. Kom kuier gerus weer by ons.
Vriendelike groete,
Rolenda

19 on Robyn
Batsirai M M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Batsirai M M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet, comfortable and near services.

Excellent service, near services like shops, clubs, quiet area, clean bedding etc.

Aubrey M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey M

Very welcoming.

It's a home away from home. If check-in times can be early, 14:00 instead of 16:00.

19 on Robyn's terugvoer

Hi Aubrey
Thank you so much for your excellent review. I appreciate it.
I am a full-time lecturer during the day and can therefore only welcome guests from 16:00. Sorry for the inconvenience.
Kind regards
Rolenda

19 on Robyn
Stevan M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stevan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was rustig en gemaklik.

Vriendelike ontvangs, rustige area, netjies en gerieflik.

19 on Robyn's terugvoer

Baie dankie vir jou goeie resensie, Stevan. Ons is bly julle was tevrede.
Kom kuier gerus weer as julle die kant toe kom.
Vriendelike groete
Rolenda

19 on Robyn
Willem S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willem S
Saam met eggenoot / lewensmaat

80% tevrede.

Foto van badkamer op die webtuiste is misleidend, bad se krane is verwyder en bad kan dus nie gebruik word nie! Strort werk darem. Geen kantgordyne vir privaatheid voor kamervenster nie en gordyne kan dus nie oopgemaak word nie.

was R495
Vanaf R396
per nag (vir 2 persone)
was R495
Vanaf R396
per nag (vir 2 persone)
was R495
Vanaf R396
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robyn-weg 19, Langeberg Ridge, The Aviary, 7550, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ibVdWsjbVw0miVbzBHIf31rpnSuZm7Gfs7CgXGDhSlt4YWcKy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R495, nou Vanaf R396  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 19 Robyn Road Langeberg Ridge 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.844183236682 18.695554582209
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!