Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

119C Ocean View Drive

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View-rylaan 119C, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

119C Ocean View Drive is in Kaapstad se pragtige Ocean View-rylaan en bied veilige en moderne selfsorgverblyf. Die lieflike drieslaapkamerhuis het 'n fantastiese uitsig en dis net 'n entjie vanaf die jolige Groenpunt en Seepunt. Die huis is die ideale verblyf vir 'n gesin wat die Moederstad en die omgewing wil verken.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer, koningingrootte-bed en toegang tot 'n balkon met 'n mooi uitsig. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer lei na 'n pragtige oopplan-leefarea.

Die kombuis het 'n groot eiland met oorgenoeg sitplek en dis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, koffiemasjien, yskas-vrieskas, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die pragtige sitarea het gemaklike rusbanke voor 'n platskerm-TV. Die sitarea lei na 'n onderdakbalkon met 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste, ekstra sitplek en 'n braai. Gaste kan 'n uitsig oor die Atlantiese Oseaan en Kaapstadstadion van daar af geniet.

Gaste het toegang tot 'n privaat ingang. Die huis is naby plaaslike winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by 119C Ocean View Drive sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Hosted Property Management Geverifieer

Eiendomme 89

Resensies 192

Jaar gelys 2

Ligging

  • Ocean View-rylaan 119C, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View-rylaan 119C, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8582a76aa8d94b906e0bb89c79ce30b32a4d8cb6eb9737ee8fd0a3d4c9ebc9ed8d1144704b0a5fac2af88b0a8f850152e0ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 119C Ocean View Drive Green Point 8051 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.9127525 18.3988936
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem