LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+12
Selfsorg in Tygervallei

2 BDR Tygerwaterfront Apartment

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.0
Veiligheid
4.6
Toni W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Gorgeous decor, loved the bed. Felt right at home. It was an amazing, peaceful evening.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shimone
2 BDR Tygerwaterfront Apartment
Hi Toni. It was a pleasure hosting you. You are welcome anytime.

Shaun P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Will definitely book again! Perfect location and a beautiful setup apartment. Just a few comments or changes to suggest: No TV in the living room for a family apartment with only a TV in the main bedroom. It was a bit inconvenient as we had a friend staying with us. The WiFi in the apartment was extremely poor, and having a smart TV that requires a WiFi connection made it really annoying trying to wind down and watch some TV with it buffering the entire time. The apartment is on the first floor above a very noisy bar on a Friday and Saturday evening until the very early mornings. We really enjoyed our stay! Keep up the good standard!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shimone
2 BDR Tygerwaterfront Apartment
Hi Zananda. Thank you for your feedback. We appreciate you taking the time to share your experience. We value your comments and will work on improving these areas to provide a better experience for our future guests. We hope to have the opportunity to welcome you again.

Lizelle D
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Wonderlik. Vreeslik lekker gebly. Vriendelike sekuriteit, baie welkom gevoel. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donne L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Felt like home. The apartment was cosy and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Danielle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2026

Lekker. Ons het lekker gebly - ongelukkig is die area baie raserig.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sylvia D
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Aug 2026

As stated above. Just need a place with two bathrooms that would be ideal. The contact person you gave the hostess was never available on her cellphone, that is a problem. Other than that, it was enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anita V
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2026

Verrassend goed. Vir seker was dit goeie diens.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2025

Besoek aan die stad vir besigheid en om kind op lughawe op te tel. Ja, baie lekker gebly. Woonstel goed geleë en baie goed toegerus. Veiligheid is ook goed. Daar is kelderparkering, sekuriteitswag en elektroniese toegang.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Shimone
2 BDR Tygerwaterfront Apartment
Hallo Jaco. Dit was wonderlik om julle te huisves. Bly om te hoor julle het lekker gebly. Hoop om julle weer te verwelkom. Groete.

Tiaan V
Kort verblyf Besigheidsreis
3.2
Okt 2025

Ongelukkig sal ek twee keer dink voor ek weer bespreek. Die akkommodasie was soos op die beskrywing en foto's. Ongelukkig was die WiFi verskriklik wisselvallig gewees deur die hele week wat ek daar gebly het. Die waterdruk was ook nie baie sterk nie, met die kombuiswasbak wat absoluut geen koue water het behalwe vir 'n druppel stroompie wat uit die kraan kom nie. Laastens, met my vertrek, het ek die beddegoed afgetrek en in die wasmasjien gedruk. Daar is 'n vreeslike vlek op die matras. Die akkommodasie se prys is regtig goeie waarde vir geld vir die ligging, maar daar sal beslis moet aandag gegee word aan die bogenoemde punte.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Shimone Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 3)
Bespreek

1 Waterfront Road, Tygervalley Waterfront, Cape Town, 7530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA106faa66fd7bd6ea6a0d37fa8ed9a3bd074f775fa5f532f9fc4b82572602696802632409920e1c704289bfa1295aa51f0889?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 3) 9 5 1 5 1 Waterfront Road Tygervalley Waterfront 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.875773081263 18.628521120238

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang