2 Begonia
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Huisreëls:
- Moenie in die huis rook nie. Indien gaste wil rook moet hulle dit op die dek of onder in die tuin doen.
- Geen partytjies, harde geraas, musiek of byeenkomste word in die huis of op die perseel toegelaat nie.
- Geen ekstra oornaggaste word toegelaat sonder dat dit met die bestuurder bespreek is nie.
- Neem asb. die vullis buitentoe op 'n Maandagoggend.
- Dit is 'n gesinshuis. Behandel dit met dieselfde respek as wat jy jou eie huis sou behandel. Moet asb. geen meubels buitentoe dra nie.
- Stel asb. die bestuurder in kennis indien enige skade aan die perseel, huis of meubels aangerig word.
- Spesiale sorg is geneem om te verseker dat alle toestelle in werkende orde is. Stel asb. die bestuurder in kennis indien enige iets nie in 'n goeie toestand is nie.
- Strandhanddoeke word nie voorsien nie. Moet asb. nie die handdoeke wat wel voorsien word na die strand neem nie. Bring asb. jou eie strandhanddoeke saam.
- Indien die lugversorgingseenheid in die hoofslaapkamer gebruik word, maak asb. seker dat alle deure en vensters toe is en skakel dit af indien gaste die huis verlaat.
- Les asb. die kennisgewings in die huis en volg die aanwysings (veral in die kombuis, dit is daar om gaste te help).
- Indien gaste troeteldiere wil saambring, kontak asb. die bestuurder om dit te reël.
- Kinders is welkom, maar let asb. dat daar trappe na die huis lei. Die huis het Trellidors op alle deure en 'n hek by die trap.
- Kyk asb. mooi na die huissleutels. Daar sal 'n boete gehef word indien dit verlore raak.
- Maak asb. seker dat alle krane ordentlik toe is na gebruik.
- Skakel asb. die stoof af na dit gebruik word.
- Skakel asb. die ligte af indien dit nie nodig is nie of wanneer gaste die huis verlaat.
- Maak asb. seker dat alle deure en vensters toe en gesluit is en dat die alarm aan is indien gaste die huis verlaat.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Begonia Street, Meedingsride, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang