2 Begonia
5 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - 2 Begonia Street, Meedingsride, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
2 Begonia is 'n boomhuisie wat Noord front, en ideaal hoog tussen bomme sit. Dit is omring deur natuurlike plantegroei met voëllewe met skouspelagtige uitsigte oor Groenvlei, Swartvlei en die rivier.
Die eko-vriendelike huis bied is geskik vir 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n lessenaar. Hierdie kamers deel die tweede badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Elke kamer spog met direkte toegang tot die balkon.
Die oopplan-leefarea het gemaklike banke, 'n TV en 'n lessenaar. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese breekware en eetgerei, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eiland met stoeltjies. Verder is daar 'n skottelgoedwasser en wasmasjien in 'n aparte opwaskamer.
Die leefarea lei na 'n houtdek met meubels en spog met 'n asemrowende uitsig. Dit is die perfekte plek om die sonopkoms en -ondergang agter die Outeniqua-berge te geniet. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die eiendom is naby die strand, rivier en verskeie winkels en is in die hartjie van die Tuinroete.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 2 Begonia Street, Meedingsride, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Begonia Street, Meedingsride, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang