LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 2 Earth | LekkeSlaap
+15

2 Earth

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir 2 Earth
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Minione L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minione L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het!

Die plekkie is baie lekker, baie goeie ligging naby alles, maar met geen geraas en baie stilte! Sal vir seker dit aanbeveel.

Jos C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jos C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bevredigend en gasvry!

Ekstra voordele soos skoonheidsalon ook op perseel beskikbaar!

Johan P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goed geleë.

Vriendelik ontvang deur gasvrou. Plek is baie netjies en skoon met alles in plek vir gerieflike verblyf. Voel ook baie veilig.

Robertha R - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Robertha R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Het baie lekker gebly, eienaars was baie bedagsaam het aangebied dat my kind na wedstryd kon kom stort en dat ons later uitteken. Nogmaals baie dankie vir dit. Jammer kon nie vir gasvrou persoonlik dankie sê nie.

Bennie J - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het voorsien in ons behoeftes.

Dis 'n lekker gesellige plekkie en ideal vir 2 persone.

Kobus V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent place to stay for 2 people.

Thank you Maryke for the wonderful place, we really enjoyed the stay at 2 Earth! It's a very nice, clean and modern place for 2 people with no shortfall and we would recommend 2 Earth to anyone.

Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Standerstraat 41, Loeriepark, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc049a9bf4e6e4f71b34fb3f69ee17ad6280ea1642399fa6b68a08cd1b06c84e73c369ed4195b03a9562cb733ddd9aa20e2aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 41 Stander Street Loerie Park 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.95948 22.48452
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!