2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 41 Stander Street, Loerie Park, George, 6529, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
2 Earth is 'n gerieflike selfsorg-eenheid vir 2 volwassenes in George en dit bied 'n lieflike uitsig op die Outeniekwaberge.
Die eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die aparte kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolf, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met DStv wat gedeel word is ook beskikbaar. Veilige parkeerplek is agter 'n motorhek beskikbaar.
2 Earth is naby Hoërskool en Laerskool Outeniqua. Checkers en Pick n Pay is ook naby. Gaste kan die verskeie strande in die omgewing besoek, voetslaan of bergfietsry, 'n paar potjies gholf speel, en nog meer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Maryke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 41 Stander Street, Loerie Park, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink 2 Earth het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
41 Stander Street, Loerie Park, George, 6529, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang