+33

2 Kariba

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Athens Road, 2 Kariba, Cape Town, 7433, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

2 Kariba is 'n bekoorlike selfsorg-tuinwoonstel net 'n paar minute vanaf die strandfront in Blouberg. Hierdie gesellige toevlugsoord is stapafstand vanaf die ikoniese Bloubergstrand, bekend vir sy asemrowende uitsigte op Tafelberg, en is gerieflik naby alle plaaslike geriewe. Dit is ideaal vir 'n ontspannende kuswegbreek.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 individueel gemeubileerde slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n sentrale eiland met stoele en dit lei na die sitarea met rusbanke en 'n TV.

Die eenheid lei na 'n lieflike tuin met sitplek en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Beach House Geverifieer

Eiendomme 53

Resensies 93

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 33 Athens Road, 2 Kariba, Cape Town, 7433, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Athens Road, 2 Kariba, Cape Town, 7433, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45a0c5acaa720dd51a48961742777ddf252f5d837e99b0ba63745acb00ef75348f113cb29bfa1bba0f49e582beddb836ad89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 33 Athens Road 2 Kariba 7433 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.823789582949 18.481716171762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang