6 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 21 Beach Road, Unit 2 Key Largo, Doonside, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
2 Key Largo is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Doonside. Hierdie eenheid is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek naby die strand.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en ontbyttoonbank met stoele insluit. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n dubbelslaapbank vir kinders. Vir gaste se vermaak is 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Die eenheid maak oop op 'n onderdakstoep met sitplek buite en bied see-uitsigte in die verte. Gaste kry veilige parkeerplek en kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad, tennis- en muurbalbane, 'n gimnasium, 'n wassery en braaigeriewe in die kompleks.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Rita Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 148
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 21 Beach Road, Unit 2 Key Largo, Doonside, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 2 Key Largo het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 Beach Road, Unit 2 Key Largo, Doonside, 4126, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang