2 on Bashee
Opsomming van Resensie
Herman M - Jul 2022
Gemiddeld
Afgesien van netheid, ens. ens. is die uitstaande eienskap van hierdie eenheid die grootte van kombuis, sitgedeelte, slaapkamer en badkamer, teenoor ander plekke waar ons al geslaap het.
2 on Bashee se terugvoer
Baie dankie Herman, vir die mooi woorde ons waardeer dit opreg. Dit was 'n groot plesier om julle te kon huisves en hoop om julle gou weer te sien.
Veronica
Nicolette V - Mei 2022
Gemiddeld
Rustig en gemaklik.
2 on Bashee se terugvoer
Baie dankie Nicolette, die mooi woorde word waardeer. Hoop ons sien julle gou weer.
Veronica
2 On Bashee
Maxeen K - Jul 2021
Gemiddeld
Very neat and tidy place.
2 on Bashee se terugvoer
Baie dankie Maxeen, Dit was 'n plesier om julle hier te kon he. Kom gerus weer.
Annelise V - Mei 2021
Gemiddeld
Alles wat ons benodig het was daar. Heel en skoon.
2 on Bashee se terugvoer
Baie dankie Annelise, dit word waardeer en ons hoop om julle gou weer te sien.
Dankie
Veronica
Ferdie R - Feb 2021
Gemiddeld
Goeie ligging, uitstekende verblyf en sal definitief weer daar bly.
2 on Bashee se terugvoer
Baie dankie Ferdie, dit was 'n groot plesier om jou te kon huisves. Hoop ons sien gou weer.
Johan en Veronica.
Trisha M - Des 2020
Gemiddeld
I loved everything about it.
2 on Bashee se terugvoer
Thank you Trisha very much appreciated. Hope to see you soon.
Yolandi S - Okt 2020
Gemiddeld
Spasieus, naby winkels, baie veilig, aangename gasvryheid.
Samantha A - Okt 2020
Gemiddeld
We had a pleasant stay at 2 on bashee. A real home away from home experience. Everything is neat and clean. It real cosy. And the host Veronica was absolutely awesome.! Definately going back...
2 on Bashee se terugvoer
Thank you Samantha, hope to see you again in future.
Veronica
2 On Bashee.
Chante W - Sep 2020
Gemiddeld
Beautiful place indeed.
Karin D - Des 2019
Gemiddeld
Wonderlik.
2 on Bashee se terugvoer
Baie dankie Karin, julle terugvoering beteken baie vir ons. Ons hoop om julle weer in die nabye toekons te sien.
Leandri B - Des 2019
Gemiddeld
Baie netjiese plek, ons het heerlik daar gebly.
2 on Bashee se terugvoer
Baie dankie Leandri,
Dit was 'n groot plesier om julle te huisves. Sal julle weer met oop arms ontvang want julle het ons plekkie baie netjies en skoon agtergelaat.
Veronica
2 On Bashee
Entle M - Aug 2019
Gemiddeld
The place was so clean, beautiful and homey.
2 on Bashee se terugvoer
Thank you, Entle. You were very good guests.
Anathi M - Jul 2019
Gemiddeld
It's quite a good place to relax and it's very clean.
2 on Bashee se terugvoer
Thank you.
Shaza G - Mei 2019
Gemiddeld
Absoluut fantasties.
2 on Bashee se terugvoer
Baie dankie Shaza, dit betekenis baie vir ons.
Leonie P - Mrt 2019
Gemiddeld
Fantasties.
2 on Bashee se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, Leonie, hoop om julle gou weer te sien.
Louis R - Des 2018
Gemiddeld
Fantastiese bekostigbare verblyf.
Lees meer2 on Bashee se terugvoer
Dit was 'n groot plesier en julle is altyd welkom. Baie dankie vir die mooi woorde.
Johan en Veronica
2 On Bashee
Riaan G - Okt 2018
Gemiddeld
Meer gekry as wat ons verwag het.
2 on Bashee se terugvoer
Baie dankie Riaan dit beteken baie vir ons. Ons is bly dat julle tevrede was en lekker gebly het.
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Bashee-weg 2, Sherwood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6025, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 18