LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 2 On Lismore | LekkeSlaap
+85

2 On Lismore

Gastehuis
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Lismore-laan, Tokai, 7966, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

2 on Lismore is 'n luukse gastehuis met 8 stylvolle en suite-kamers en kontemporêre selfsorgkothuise in die groen woonbuurt Tokai in Kaapstad.

Verblyf bestaan uit kamers, suites en kothuise wat elk verskillende geriewe het. Die kamers en suites het elk slaapplek vir 2 gaste, Palms Cottage het slaapplek vir 5 gaste en Jasmine Cottage en Gardenia Suite het elk slaapplek vir 6 gaste.

Gratis WiFi en parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

2 On Lismore is naby die Constantia Wynroete en slegs 2 km weg van die Steenberg- en Westlake gholfklubs. Die area is volop met wonderlike restaurante, koffiewinkels, winkels en kunsgallerye.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 7 resensies vir 2 On Lismore
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • 2 Lismore-laan, Tokai, 7966, Wes-Kaap
  • Gaste dink 2 On Lismore het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Lismore-laan, Tokai, 7966, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsyZmKVcjCP1nquZfuYI0YBixGnjM2SFuJUdgrGRnN2Rh5IACzr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 750  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 2 Lismore Avenue Tokai 7966 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.063278103721 18.442616616008
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!