4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Asteria, Paradise Beach Mykonos, Langebaan, Cape Town, 1739, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
2 Paradise Beach, Langebaan, is 'n pragtige vakansievilla Geleë in Langebaan, 'n kusdorp aan die oostelike oewer van die Langebaan-strandmeer in die Wes-Kaap. Dit is die ideale toevlugsoord vir gaste wat 'n ontspannende seewegbreek soek.
Die villa, die onderste gedeelte van die huis, bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik 4 gaste akkommodeer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Beide badkamers is toegerus met 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-leefruimte beskik oor 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, lugbraaier en skottelgoedwasser – perfek om maaltye maklik voor te berei.
Gaste sal toegang hê tot gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkering. Geniet die rustige omgewing terwyl jy gerieflik naby die lewendige Club Mykonos-oord is, waar jy 'n verskeidenheid eet-, vermaak- en ontspanningsopsies sal vind. Die eiendom is slegs 1 km van Mykonos-strand af geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Johnny Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 2 Asteria, Paradise Beach Mykonos, Langebaan, Cape Town, 1739, Wes-Kaap
- Gaste dink 2 Paradise Beach Langebaan het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Asteria, Paradise Beach Mykonos, Langebaan, Cape Town, 1739, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang