2 Quatresaisons

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

2 Quatresaisons is 'n moderne meenthuis met selfsorgfasiliteite in Franschhoek. Dié pragtige dorpie is bekend vir sy bekroonde wynplase en restaurante, die Hugenote Monument en Pearl Valley-gholfbaan.

Die kothuis het 2 slaapkamers met en suite-badkamers en 'n ten volle toegeruste kombuis. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, en dit bied toegang tot 'n balkon. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens of 1 koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf, ketel, koffiemasjien en skottelgoedwasser. En die volgende geriewe is beskikbaar: 'n braai-area, swembad, gratis WiFi, DStv, DVD-speler, en parkeerplek vir 2 motors.

2 Quatresaisons is loopafstand vanaf Franschhoek se middedorp met al sy restaurante, museums en kunsgalerye. Doendinge in die omgewing: stap, visvang, gholf, fietsry, wynproe, perdry en meer!

Slaapplek

'n Bespreking by 2 Quatresaisons sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 2 Quatresaisons gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za